Kulturele plekke om op Erfenisdag te besoek

2011-09-23 10:15
Tweets Share Share line Print

Suid-Afrikaners vier op 24 September Erfenisdag en die Moederstad het ‘n wye verskeidenheid van plekke om te besoek met ‘n ryk kulturele geskiedenis.

Vir diegene met ‘n liefde vir geskiedenis

Roundhouse
Dit is een van die mooiste en oudste geboue in Kaapstad. Die Roundhouse, wat in 1786 gebou is, het van ‘n klein, ronde huisie vir wagte verander in die gewilde besoekpunt wat dit vandag is.

Dit is ‘n nasionale monument en spog met besonderse uitsigte, drie luukse eetkamers en ‘n buite-area wat ideaal is vir ‘n gesellige kuier saam met vriende en familie.

Waar: Kampsbaai
Telefoon: +27 (0)21 438 4347
Webwerf: www.theroundhouserestaurant.com

Rhodes Memorial Restaurant en Teetuin
Hier kan ‘n ryk geskiedenis, ongelooflike uitsigte en watertand eetgoed alles op een plek gevind word

Dié restaurant staan langs die Cecil John Rhodes Gedenkplek, wat in 1912 gebou is om die voormalige eerste minister van die Kaap Kolonie te gedenk.

Waar: Rhodes Memorial, Kaapstad
Telefoon: +27 (0)21 687 0000
Webwerf: www.rhodesmemorial.co.za

Vir die politiek-gesindes

Parlementshuise
Dié huise is in 1885 gebou. Moenie dit miskyk wanneer jy deur die Tuine stap nie, maar neem gerus ‘n begeleide toer en sien waar ons wette geskryf word.

Waar: Plein-straat, Kaapstad
Telefoon: +27 (0)21 403 2911
Webwerf: www.parliament.gov.za

– Vind uit oor meer plekke om op Erfenisdag te besoek

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: kaapstad  |  erfenisdag  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.