'Groen'-fietstoere binnekort in Houtbaai

2011-09-05 14:43
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Houtbaai, wat soms grappenderwys na verwys word as die Republiek van Houtbaai, is ‘n vissersdorpie buite Kaapstad en is bekend vir sy gemeenskap wat op eko-vriendelike, groen-projekte fokus.

Die plaaslike toeroperateur Richies Ride se eienaar, Richard Fouche, het besluit om te fokus op die eko-vriendelike uitkyk van die dorp en begin een van die dae met fietstoere binne Houtbaai.

Vanaf 1 Oktober 2011 sal Richies Bike fietstoere binne Houtbaai aanbied wat al die groot aantreklikhede in die omgewing sal insluit.

Die toere sal verskillende opsies insluit, onder andere ‘n bootrit na robeiland, ‘n besoek aan die gewilde ‘World of Birds’ – die grootste voëlpark in Afrika – en ‘n besoek aan die  Imizamo Yethu Township.

Fouche hoop om meer mense na Houtbaai te lok en om meer bewustheid te kweek vir groen-projekte en die natuurlike skoonheid van Suid-Afrika.

– Vir meer inligting, e-pos contact@richies-ride.com

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: houtbaai  |  toerisme  |  reis  |  fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.