Gaan Rond en Bont in Franschhoek

2011-09-23 12:12
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Franschhoek-wynvallei het Franschhoek Rond en Bont bekend gestel ná die sukses van sy kos-en-wyn-roete.

Die nuwe roete is daarop gemik om besoekers na die omgewing te lok en om die diversiteit in die verskeie gemeenskappe te ervaar.

Die roete dek Dwarsrivier, ‘n buurstreek langs Franschhoek, gemeenskappe in Wemmershoek, Bosbou, Groendal, Mooiwater, Tyoyombeni, plase en die dorp van Franschhoek.

Dit bied aan besoekers ‘n verskeidenheid van natuurlike en moderne ervarings, insluitende wynproe-geleenthede in ‘n sjebien, kunsuitstallings, tradisionele kos en ‘n besoek aan ‘n sosiale-geskiedenismuseum.

Nog ‘n hoogtepunt op die roete is ‘n besoek aan die laerisiko-gevangenis Drakenstein- korrektiewe dienste waar Nelson Mandela sy laaste dag in die tronk deurgebring het.

– Lees meer by Tourism Update

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: franschhoek  |  toerisme  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.