Ervaar Kaapstad soos 'n toeris

2011-09-05 21:42
Tweets Share Share line Print

Kaapstad Toerisme moedig plaaslike reisigers en Kapenaars aan om die meeste te maak van dié bekroonde bestemming met die bekendstelling van sy jongste inisiatief, My Kaapstad.

Die veldtog is nou in sy derde jaar en word geko-ordineer deur Kaapstad Toerisme, in samewerking met onder andere die Tafelberg-sweefspoor, die V&A Waterfront, Kaappunt, City Sightseeing en verskeie ander rolspelers.

Die idee is om plaaslike inwoners aan te moedig om hul stad te ervaar soos ‘n toeris sal – soms met nuwe oë.

In 2010 was Kaapstad benoem as Afrika se voorste bestemming by die World Travel Awards en is hierdie jaar weer genomineer in dieselfde kategorie, sowel as Afrika se voorste strand-bestemming en die wêreld se voorste bestemming.

Die veldtog val saam met ander inisiatiewe soos Creative Week Cape Town en konserte sal op 25 en 27 September gehou word om saam met vieringe van wêreld-toerismedag te val.

– Lees meer by Breaking Travel News

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: kaapstad  |  toerisme  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.