Beste nasionale parke vir safari’s in Afrika

2011-11-14 08:47
Tweets Share Share line Print

Jy is al lankal lus vir ’n goeie dosis Afrika-wildlewe maar jy is nog nie heeltemal seker watter land jy moet besoek of watter park jy moet kies om die beste wild-ervaring te kry nie. 

Hier is van ons kontinent se beste nasionale parke vir safari’s in Afrika om jou te help met hierdie belangrike besluit.

1. Die Namib-Naukluft Nasionale Park (Namibië)
Namibië se Namib-Naukluft Nasionale Park is ’n moet. Nou wonder jy seker hoe op aarde enige iets behalwe tolbossies in hierdie dorre woestyn kan oorleef.

Wees gerus - hierdie nasionale park is die grootste in Afrika en is propvol lewe; van ’n groot versamling fauna tot hiënas, jakkalse en gemsbokke en ’n wye verskeidenheid voëlspesies is volop in hierdie park. 

2. Chobe Nasionale Park (Botswana)

Chobe Nasionale Park spog met een van die grootste wildsametrekkings in Afrika. Migrerende troppe is ’n alledaagse verskynsel in hierdie park.

Chobe se belange lê hoofsaaklik in bewaring en die park spog met ’n ryk olifantbevolking. 

Hierdie park is een van die mees gewildes in Botswana en het vier verskillende eko-sisteme wat geleenthede vir staptogte en wildkyk-toere bied.

Hier kan jy ’n safari onderneem of oor die graslande met ’n warm lugballon sweef.

3. Die Kruger Nasionale Park (Suid-Afrika)
As jy droom om die Groot Vyf in al hul glorie in ’n goed versorgde omgewing te sien, is die Kruger Nasionale Park net die plek vir jou.

Die hoogtepunte van hierdie park sluit eindelose gedeeltes van ongerepte landskappe, wild wat oraloor versprei is, asook boesman-rotstekeninge en die argeologiese vergaderplekke van Thulamela en Masorini in.

– Lees hier vir meer oor Afrika se beste nasionale parke.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.