Benin betower steeds

2011-09-28 13:49
Tweets Share Share line Print

Benin, ‘n klein voormalige Franse kolonie wat in ‘n groen hoekie van Wes-Afrika geleë is, is die oorspronklike tuiste van die boosaardige geloof van toorkuns (voodoo).

Benin is gevul met betowering en jy sal beelde van konings op trone en gode orals om jou vind.

Volg hierdie wenke om te verseker jy kry die beste uit jou besoek na dié interessante stukkie Afrika.

Abomey
As jy ‘n stad besoek wat se mure volgens die legende in menslike bloed bedek is en waar die koning nog ‘n troon het wat van menslike skedels gemaak is, kan jy maar weet jy is in vir ‘n ongewone ervaring.

Abomey, wat voorheen as Dahomey bekendgestaan het, was eens op ‘n tyd een van die magtigste en mees brutale koninkryke in Wes-Afrika en sy groot koninklike kompleks domineer steeds die stad.

Daar is twee konings in Abomey waarvan een ‘n silwer gesigmasker oor sy mond en neus dra om te voorkom dat hy per ongeluk die kieme van eenvoudige mense insluk.

Ganvié
Ganvié, op die Nakoué-meer, is iets om te aanskou.

As daar gesê word dat Ganvié op die Nakoué-meer sit, word dit letterlik bedoel.

Die dorpie dryf letterlik op stelte in die middel van die meer.

Maar hoe het Ganvié tot stand gekom? In die 18de eeu het die leiers van Dahomey die gewoonte gehead om al die lede van die kleiner koninkryke gevange te neem en as slawe aan te hou.

Om te verhoed dat sy mense gevange geneem word het koning Abodohoué homself in ‘n reier verander en oor die omgewing gevlieg totdat hy ‘n gepaste, afgeleë gebied gevind het om die koninkryk te hervestig.

Dit was in die middel van die meer en om die dorp in die water gebou te kry het koning Abodohoué homself van ‘n voël in ‘n krokodil verander. Hy het gevolglik die meer se ander krokodille oortuig om hom te help om sy dorpie oor te bou.

– Lees meer oor Benin by BBC Travel

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: benin  |  bestemmings  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.