reis

Stakings, sneeu ontwrig Franse vlugte

2012-02-06 15:00

Lugverkeer in Frankryk word deur en stakende lugvervoerwerkers en swaar sneeuval ontwrig, het The Wall Street Journal berig.

SANParks logo

Kry groot afslag met Sanparke

2012-02-06 14:00

Sanparke bied ‘n afslag van 40% aan vir voornemende gaste wat sekere besprekings met die organisasie se aanlynstelsel maak.

Heathrow Airport

Ysige weer veroorsaak reis-chaos

2012-02-06 12:16

Die bibberweer in Europa het grootskaalse ontwrigting veroorsaak te midde van waarskuwings dat die lae temperature sal voortduur.

Snow

Swaar sneeuval ontwrig treine, vlugte

2012-02-05 10:55

Swaar sneeuval het talle dele in Brittanje tot stilstand geruk terwyl die dodetal van die ysige weer in Europa verder gestyg het.

Egypt flag

Twee toeriste in Egipte ontvoer

2012-02-03 17:36

Gewapende mans het twee Amerikaanse vroulike toeriste in Egipte se Sinai-skiereiland ontvoer, het Egiptiese veiligheidsbronne gesê.

Bewusmakingsveldtog vir Spele geloods

2012-02-03 10:58

‘n Nuwe veldtog is van stapel gestuur om mense in Londen aan te moedig om vooruit te beplan wanneer hulle tydens die Olimpiese Spele reis.

 
LEKKER BY DIE SEE:

LEKKER BY DIE SEE:  'n Branderplankryer loop langs die see tydens sonsondergang in Lissabon. (Francisco Seco, AP)

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

SAA

SAL keer dat passasiers in Londen gestrand sit

2012-02-06 08:00

Die vervanging van kleiner vliegtuie met groteres wat meer passasiers kan vervoer, het voorkom dat passasiers weens die sneeu gestrand sit.

Reën ontwrig PE-vlugte

2012-02-03 19:47

Swaar reën het lugverkeer by die lughawe in PE ontwrig. 'n Aantal vlugte is gekanselleer, moes na ander lughawens uitwyk of is vertraag.

Kalahari

Na die middel van die mooiste woestyn

2012-02-03 13:05

Die Sentraal-Kalahari-wildreservaat is nie so ver van jou af nie, maar dis een van die mees afgeleë wildernisgebiede in Afrika.

Australië bied glo beste vooruitsigte

2012-02-03 09:03

Australië is in 'n meningspeiling aangewys as die land waar die meeste voornemende immigrante sal wil werk en woon.

binne nuus24


American Airlines

American Airlines gaan duisende afdank

2012-02-02 14:55

American Airlines beplan om 13 000 werknemers die trekpas te gee sodat die lugredery ‘n addisionele $3 miljard per jaar kan insamel.

TripAdvisor is 'misleidend'

2012-02-02 12:10

Brittanje se gesagsowerheid vir reklamestandaarde het die wêreld se grootste reiswebtuiste, TripAdvisor, berispe oor sy “misleidende” inligting.

 

Bear Grylls kom na SA

2012-02-02 13:55

Bear Grylls van die Discovery-kanaal se gewilde program Ultimate Survival gaan eersdaags in Suid-Afrika te sien wees.

Lufthansa aircraft tail

Lufthansa hervat vlugte na Tripoli

2012-02-01 15:39

Europa se grootste lugredery, Lufthansa, het aangekondig dat hy weer gereelde vlugte na die Libiese hoofstad, Tripoli, sal voortsit.

Nuutste Reis-kommentaar

tollacloete sê... Ek stem Bliksim, klink vreeslik opwindend en lekker om oorsee te werk. Het ook daar gebly en soos jy is ek dankbaar dat ek weer terug is in my land waar ek hoort. Ja, hier is erg "crime", kyk maar rond, het dit daar ook gedoen, my vrek gewerk en alles was so duur en dit was die ongelukkigste tyd van my lewe, het elke dag omgebid dat die tyd verby gaan sodat ek kan terug kom. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.