2012-05-08 11:02
Kommentaar op die internet bly 'n probleem vir mediamaatskappye oor die wêreld heen, skryf Heinz Oldewage.
Dis nie maklik om jou hart vir iemand oop te maak nie... en dis nog moeiliker as die ander party nie voel soos jy nie, skryf Carryn-Ann Nel.
'n Mens kry Liezl Temmingh nie té dikwels in die kerkbanke nie – maar 'n geleentheid om na Desmond Tutu te luister kom mos nie elke dag nie...
Carryn-Ann Nel vertel hoe 'n gewone werksdag by die hoogeregshof in 'n tragedie ontaard het ná 'n skietery.
Soos 'n mens ouer en wyser word verander jou sienswyses, skryf Johan Swarts. Maar dié beginsel geld nie noodwendig vir organisasies nie...
Heinz Oldewage deel die storie van een van sy rolmodelle – die vriendelikste man in Johannesburg.
Soms, skryf Reisiger, mis hy al die ponde en eerstewêreld-luukses waaraan hy in Londen gewoond geraak het.
Het jy die iPhone 4S? Of is jy een van die dinosourusse wat nog met die gewone iPhone 4 rondloop? Gigaben weet presies hoe jy voel...
Die ANC spog graag daarmee dat hy ’n demokratiese organisasie is. Dis ’n persepsie wat diep gewortel is in die Suid-Afrikaanse politiek.
Een van die belangrikste plekke waar ’n kind leer grootword, is op die sportveld. Sport leer jou dissipline, kameraderie, wen en verloor.
Elke Saterdag vir die afgelope jaar kyk Johan Swarts hoe 'n groepie mense in wit klere op 'n veld byeenkom om te sing en te bid...