Top Story : Lewenslank vir man wat onnie tydens roof skiet
news24Banner

Oggend-nuusbrief

   Nuus | Sport | Sake | Opinie | MyNuus24 | Multimedia | Koop | Litnet | Afsprake Dagbreek |
 

Lewenslank vir man wat onnie tydens roof skiet

'n Oos-Kaapse man is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op 'n onderwyser tydens 'n rooftog, het die polisie gesê.

Polisie krap kop oor lyk agter Pta-tronk

Die onderste deel van 'n lyk is agter die Pretoria-Sentraal-gevangenis gevind, het die Gautengse polisie gesê.

Polisieman se vrou vas vir sy moord

Die vrou van ‘n polisieman van Welkom wat naby sy kantoor vermoor is, is in hegtenis geneem in verband met sy moord.

Britse polisie gryp twee mans ná voorval op vliegtuig

Twee mans, wat na bewering die veiligheid van 'n vliegtuig bedreig het, is ná 'n voorval op 'n vlug vanaf Pakistan na Londen in hegtenis geneem.

Meeste Gelees

Nuus wat jy moet weet

Belangrike stories van die laaste 24 uur
 
 
skuiling:
skuiling:

Afgaanse polisiemanne neem skuiling tydens 'n skietery ná 'n selfmoordaanval in die hoofstad Kaboel. (Ahmad Jamshid, AP)

NUUTSTE MULTIMEDIA
Weer
Ksd: 13-20°C Partly sunny. Mild. Pta: 10-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bloem: 6-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...
Gelaai deur

Behuising en dienslewering is ’n baie groot probleem in Suid-Afrika. Dis tyd dat politici daad by hul woord voeg, skryf ’n leser. Lees meer...


3 menings  38 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez

As dit kom by spelling is hy nie die beste, maar ‘n skool moet tog weet hoe om te spel, skryf ’n leser. Lees meer...


3 menings  226 keer gelees

Suid-Afrika

Verpleër vas vir 19-jarige se verkragting

‘n Verpleër van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n pasiënt tydens 'n ondersoek by ‘n kliniek naby Nquthu verkrag het.

Nog Stories

Wêreld

Pakistan: Bestuurder in Navo-aanval dood

Gewapende mans het losgebrand op ‘n konvooi van Navo-voertuie in die noordweste van Pakistan en die lewe van ‘n drywer geëis.

Nog Stories

Sport

Rebels skok Waratahs

Die Rebels het wéér vir 'n skok gesorg toe hulle die Waratahs vir die eerste keer in die geskiedenis van die Super-reeks geklop het.

Nog Stories

Vermaak

Diewe slaan wéér toe by Cannes

Juweeldiewe het wéér by die Cannes-rolprentfees in Frankryk toegeslaan en is dié keer vort met 'n peperduur halssnoer.

Nog Stories

Sci-tech

Bohaai oor 'fout' op Russiese sosiale netwerk

Toegang tot Rusland se grootste sosiale netwerk is Vrydag herstel ná gebruikers dit 'n paar uur lank weens 'n "fout" nie kon besoek nie.

Nog Stories

Opinie

Gulde geleentheid vir Bok-groentjies

Morné Esben meen 'n paar nuwelinge in Heyneke Meyer se oefengroep is sterk aanspraakmakers vir 'n plek in die eerste Bokspan van die jaar.

Nog Stories
 
Galerye...

Vuyo Mbuli se begrafnis

2013-05-24 10:40
BINNE NUUS24
 
Catherine leer kook
Catherine, die hertogin van Cambridge, neem kooklesse...
 
Vuyo Mbuli se begrafnis
Kyk hier na foto's van Vuyo Mbuli se begrafnisdiens...
 
 
Staptoer in Lesotho
Nuus24-leser Reg Brandt se natuurfoto's geneem tydens ’n staptoer.
 
Bekendes en hul dogters
Gordon Ramsay, Bono en Heather Locklear wys hul mooi dogters.
 
 

Werke - Vind jou droom werk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Soek deur nog werke...
Registreer jou CV...
Adverteer ‘n pos
Aanduidings van werke via e-pos...
 
horoscopeBlock
 

Spesiale Fokus


Snelwegbrug gee in

’n Brug wat al meer as 50 jaar oud is en Seattle met Kanada verbind, het inmekaargetuimel.

Brand by skool

'n Brand het groot skade aangerig by die Holy Family-kollege in Johannesburg.

Bespaar krag vir nog ‘n dag

Kyk ‘n bietjie hier na hoe belangrik dit is om krag te bespaar...

Groen lig vir windplaas

Nersa het 'n lisensie vir Eskom se Sere-windplaas in die Wes-Kaap goedgekeur.

Vuyo 'het nalatenskap gelaat...'

Vuyo Mbuli het 'n nalatenskap gelaat vir die land se jeug...

Waarheen nou?

Die einde van David se sokkerloopbaan beteken nie die einde van die Beckham-handelsmerk nie.

Quade oor SA

VIDEO: Die Reds-losskakel Quade Cooper gesels oor Suid-Afrika en sy liefde vir biltong.

Terug na die basiese...

Keer terug na die basiese beginsels van Wiskunde-onderrig en die prestasie sal verbeter.
subscribe Klik hier om meer hieroor uit te vind en oor ander Nuus24 nuusbriewe, of verwys 'n vriend/in.
unsubscribe Om uit te teken van hierdie nuusbrief, klik hier
%%detect_open%%