Top Story : Dogters dagvaar Mandela
news24Banner

Middag-nuusbrief

   Nuus | Sport | Sake | Opinie | MyNuus24 | Multimedia | Koop | Litnet | Afsprake Dagbreek |
 

Dogters dagvaar Mandela

Oudpres. Nelson Mandela se dogters, Zenani en Makaziwe, dagvaar hom vir die regte tot sy kunswerke en om sy geld te beheer.

Kaapse snelweg gesluit weens staking

Wes-Kaapse polisiebeamptes sê ‘n gedeelte van die N2-snelweg is gesluit weens ‘n diensleweringsbetoging in die Moederstad.

SA verkeerspolisie ondoeltreffend – peiling

Suid-Afrikaanse verkeerslede wat vir wetstoepassing verantwoordelik is, is meestal ondoeltreffend, toon 'n peiling.

Drotské: 'Geluk was aan ons kant'

Naka Drotské, afrigter van die Cheetahs, het erken dat die geluk soms aan sy span se kant was in hulle sege oor die Reds in Bloemfontein.

Meeste Gelees

Nuus wat jy moet weet

Belangrike stories van die laaste 24 uur
 
 
TORNADO SAAI VERWOESTING:
TORNADO SAAI VERWOESTING:

Die brandweer in Shawnee, Oklahoma help 'n vragmotorbestuurder uit sy voertuig se kajuit ná 'n tornado in die gebied dit Sondagaand omgewaai het. Die tornado het grootskaalse skade aan die westekant van die dorp aangerig, en minstens een mens is dood. (The Oklahoman, Jim Beckel, AP)

NUUTSTE MULTIMEDIA
Weer
Ksd: 16-22°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 8-16°C Afternoon clouds. Cool. Bloem: 7-20°C Morning clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Morning clouds. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...
Gelaai deur
Hannes du Preez

Luister wanneer jou vrou praat en jou net wil help, jy sal baie geldjies spaar, skryf ’n Nuus24-leser. Lees meer...


0 menings  188 keer gelees
Gelaai deur

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...


0 menings  491 keer gelees

Suid-Afrika

Vuyo 'het nalatenskap gelaat vir die jeug'

Die TV- en radio-aanbieder Vuyo Mbuli het 'n nalatenskap gelaat vir die land se jeug, het Lulama Mokhobo, uitvoerende hoof van die SABC, gesê.

Nog Stories

Wêreld

FBI-agente sterf tydens opleidingsoefening

Twee spesiale agente van die federale speurdiens (FBI) se gyselaarspan is dood tydens 'n opleidingsoefening in Virginia.

Nog Stories

Sport

Butch, Bismarck reg vir Bulls

Die terugkeer van twee ervare Springbokke sal deur die Sharks se bestuurspan verwelkom word voor hulle kragmeting teen die Bulls.

Nog Stories

Vermaak

American Idol se kykertalle daal skerp

Die aantal Amerikaners wat gesien het hoe die sangeres Candice Glover die American Idol-titel inpalm, het met 31% tot 14,2 miljoen gedaal.

Nog Stories

Sci-tech

Oop deur vir Apple by Amerikaanse weermag

Toestelle wat Apple se iOS-bedryfstelsel gebruik is deur die Amerikaanse departement van verdediging goedgekeur.

Nog Stories

Opinie

Waarheen nou vir die Stormers?

Is Allister Coetzee se tyd by die Stormers verby? Of moet die spelers self die blaam dra vir hulle spelpeil? Morné Esben besin oor dié vrae.

Nog Stories
 
BINNE NUUS24
 
Kokkedoor-resep
Klik hier vir ’n heerlike Appelkoos-en-rooibosblatjang resep.
 
Idiliese Thailand
Kyk hier na foto's van die idiliese Bangkok, Koh Phi Phi en Krabi in Thailand.
 
 
SA'ner vir Harry?
'n SA-gebore skoonheidskoningin maak ogies vir Harry...
 
Skilderagtige Arniston
Kyk hier na foto's van die skilderagtige vakansiedorp Arniston...
 
 

Werke - Vind jou droom werk

Half Day Personal Assistant

East Rand
M.E Personnel Consultants
Market Related

Earthworks Engineer - Mozambique

Mozambique
Hire Resolve
R300 - R350

(Substations)Senior Project Engineer

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
Market Related

Soek deur nog werke...
Registreer jou CV...
Adverteer ‘n pos
Aanduidings van werke via e-pos...
 
horoscopeBlock
 

Spesiale Fokus


Vuyo 'het nalatenskap gelaat...'

Vuyo Mbuli het 'n nalatenskap gelaat vir die land se jeug...

Waarheen nou?

Die einde van David se sokkerloopbaan beteken nie die einde van die Beckham-handelsmerk nie.

Quade oor SA

VIDEO: Die Reds-losskakel Quade Cooper gesels oor Suid-Afrika en sy liefde vir biltong.

Terug na die basiese...

Keer terug na die basiese beginsels van Wiskunde-onderrig en die prestasie sal verbeter.

Miljoene rande gesteel

Miljoene rande is gesteel tydens 'n rooftog by die FNB-stadion Kyk hier na foto's.

Nico van Rensburg onthou

Kyk en luister hier na hoogtepunte uit Nico van Rensburg se loopbaan.

Pasop, Tiger!

Op nege jaar oud is Kayle Wykes reeds besig om ‘n naam vir homself te maak as ‘n jong gholfer.

Skietery in New Orleans

19 mense is geskiet tydens 'n parade in New Orleans in die VSA.
subscribe Klik hier om meer hieroor uit te vind en oor ander Nuus24 nuusbriewe, of verwys 'n vriend/in.
unsubscribe Om uit te teken van hierdie nuusbrief, klik hier
%%detect_open%%