Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
myAfrikaans
 
Menings: 3
Artikels gelees: 198
 
 
Jongste kentekens:

 
Sien al myAfrikaans se kentekens.
 

e-Boeke in Afrika

17 October 2012, 19:30  - myAfrikaans

E-boeke sal waarskynlik in Afrika 'n unieke ontwikkelingskontinuum toon, as in die Westerse lande.

Selfone is die sleutel om e-boeke toeganklik te maak vir elke sterfling in Afrika, selfs al bly hy in Timbuktu. Om e-boeke op selfone beskikbaar te maak is 'n amper onontginde mark in Afrika.

Noudat die mark vir luitone en speletjies versadig word, kan e-boeke 'n nuwe mark wees vir selfoonoperateurs.

By die pas afgelope Frankfurt-boekskou het 'n paneel gekyk na die potensiaal van e-boeke in Afrika. Ben Williams, die stigter van die Suid-Afrikaanse digitale uitgewer Avusa Digital Books: 'n e-boek platform vir Afrika, is van mening dat die mobiele bankdiens M-PESA as een van die mees gesofistikeerde bankdienste 'n ideale platform is vir die verspreiding van e-boeke in Afrika.

Txtr, 'n Duitse e-boek ontwikkelaar, het 'n nuwe spotgoedkoop e-leser, die Beagle by die Frankfurt-boekskou bekend gestel wat waarskynlik groot potensiaal in Suid-Afrika het.

Hierdie e-leser ontvang e-boeke vanaf jou selfoon. Selfoonoperateurs in Europa beplan om die e-leser te subsidieer en beskikbaar te stel vir so min as 10 Euro (sowat R114).

Hierdie e-leser se skerm is vyf duim breed, vyf mm dik, en maak van e-ink gebruik. Wat verbasend is, is dat 'n leser tot twee jaar kan lees met standaard AAA-batterye.

Hierdie e-leser het nie 'n raakskerm of Wifi nie, maar beskik wel oor bluetooth waarmee jy in 'n japtrap e-boeke van jou Android-foon kan aflaai op die e-leser. Die Beagle het 'n vier MB stoorkapasitiet vir e-boeke en weeg slegs 128 gram.

Baie lesers geniet reeds die gerief om e-boeke op hul Android-slimfoon te lees. Kyk by hier na hoe om e-boeke op jou selfoon te lees.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 338 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 1011 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Moet nie ander afjak

Elke dag is ’n stryd om liggaam en siel bymekaar te hou. So moenie mense afjak, jy weet nie watse paadjie daai persoon moes loop nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 593 keer gelees
Gelaai deur
Sergio Bowkers
‘Wees meer verantwoordelik’

Die lewensgehalte word verhoog en geldsake hou nie by met die vinnig groeiende verhoogde lewensstandaarde, skryf ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

0 menings 195 keer gelees
Gelaai deur
KatrinaO
My keuse

’n Leser wonder hoekom ateïste so maklik en vinnig Christene aanval, verkleineer of verkeerd probeer bewys. Wat het geword van wedersydse respek? Lees meer...

0 menings 925 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor name, vanne, diere en dorpe

Daar skuil báie agter ’n naam. Veral as jy ’n Afrikaner in Engeland is, skryf ’n Nuus24-gebruiker Lees meer...

0 menings 866 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.