Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
chris11
 
Menings: 2
Artikels gelees: 431
 
 
Jongste kentekens:

 
Sien al chris11 se kentekens.
 

Werkers het nie die reg om land af te breek

23 November 2012, 07:32

Dit was skrikwekkend wat in die Wes-Kaap gebeur het, waar werkers met geweld, suksesvol daarin geslaag het om ander partye te dwing om toe te gee aan hul eise.

Die regering is selfs bereid om dringend wetgewing te verander sodat die minimum loon vasstelling vir plaaswerkers wil verhoog.

Ek was vir 47 jaar betrokke in die vakbondbedryf van SA en vir die laaste 20 jaar hoofsekretaris van een van die Transnet vakbonde en is ernstig bekommerd wat nou gebeur en wat vorentoe, en dan in jare wat mag volg, ten opsigte van salarisaanpassings.

Alles het begin by Marikana waar werkers dit reggekry het om buitensporige aanpassings te kry, deur selfs hul vakbonde die deur te wys en met geweld vermag het wat selfs nie deur enige vakbond sou kon gemotiveer word nie.

Ons was baie jare gelede jaarliks betrokke gewees met “collective begging” deurdat ons by die betrokke minister van vervoer gaan pleit en soebat het vir ‘n aanpassing en daar was tye wat ons met leë hande aan ons lede moes gaan verduidelik dat die regering nie ‘n verhoging kan bekostig nie.

Dit het selfs so ver gegaan dat die regering een jaar sommer 25% van die werkers se 13de tjek ‘geleen’ het en dit was nooit terugbetaal nie. Selfs ‘n gesoebat by die destydse staatspresident, PW Botha, was nie suksesvol nie.

Daarna het ons in die laat 80's daarin geslaag om ‘n bedingingsraad te stig, om die speelveld gelyk te maak, waar ons jaarliks kon onderhandel vir beter salarisse en voordele (kollektiewe onderhandeling) en ons was baie suksesvol gewees.

Nou is dit nie meer kollektiewe bedel, of kollektiewe onderhandelinge nie, maar werkers het nou met “kollektiewe geweld en wetteloosheid” die geskiedenis boeke herskryf.

Hoe kan dit toegelaat word dat hoofweë soos die N2 net eenvoudig toegemaak word deur werkers en hulle brand en breek alles af wat voorkom en dan is daar nog politieke leiers wat hulle aanhits?

Dit is anargie en moet gestop word anders gaan SA in die toekoms regeer word deur werkers. Betrokke partye, soos die regering en werkgewers moet die tipe “onderhandelinge” nou stop anders gaan dit onregeerbaar word in SA.

Die reg om te staak is in die grondwet vasgevat om werkers die geleentheid te gee om hul ongelukkigheid te demonstreer, maar dit gee geen werker die reg om onwettig te staak en ons land stukkie vir stukkie af te breek nie.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 246 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 862 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Moet nie ander afjak

Elke dag is ’n stryd om liggaam en siel bymekaar te hou. So moenie mense afjak, jy weet nie watse paadjie daai persoon moes loop nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 555 keer gelees
Gelaai deur
Sergio Bowkers
‘Wees meer verantwoordelik’

Die lewensgehalte word verhoog en geldsake hou nie by met die vinnig groeiende verhoogde lewensstandaarde, skryf ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

0 menings 190 keer gelees
Gelaai deur
KatrinaO
My keuse

’n Leser wonder hoekom ateïste so maklik en vinnig Christene aanval, verkleineer of verkeerd probeer bewys. Wat het geword van wedersydse respek? Lees meer...

0 menings 871 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor name, vanne, diere en dorpe

Daar skuil báie agter ’n naam. Veral as jy ’n Afrikaner in Engeland is, skryf ’n Nuus24-gebruiker Lees meer...

0 menings 810 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.