Ek het ’n SMS gekry dat ek R960 000 met my selnommer in ’n kompitisie gewen het.
Ek moes R275 Vodacom en R180 MTN-lugtyd gekoop het en na ’n persoon in die Kaap stuur.
’n Dame uit England het my toe gekontak en gesê voor ek die tjek kan kry moet eers 520 Britse pond (sowat R7 300) betaal vir die tjek, wat dan aan my gestuur word.
Het julle van hierdie scam gehoor?
Wees gewaarsku.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.