Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
jaydee
 
Menings: 25
Artikels gelees: 472
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al jaydee se kentekens.
 

Waar is die vryheidsvegters nou?

27 November 2012, 12:15

Toe Nelson Mandela vrygelaat is het julle skouer aan skouer met hom geloop.

Toe die "nuwe demokratiese Suid-Afrika" aangekondig was, het julle met gebalde vuiste in die lug, saam met die menigtes geskree: "VIVA ANC en SUID-AFRIKA!"

Toe Mandela as eerste swart president van die land ingehuldig word, het julle in ekstase en eufories saam met die skare gejubel.

Nou, dat die land en sy mense so "verontreg" word deur regeringslui, waar is julle nou? Wat dink en doen julle, as julle lees en hoor van die geknoei, gekonkel en gestelery?

Waarvoor het julle deelgeneem aan die "struggle"; soveel lyding moes deurstaan; om net stilswyend toe te kyk hoe al jul drome en visies van 'n "demokratiese" Suid-Afrika deur individue vernietig en ondergrawe word?

Geen oomblik/geleentheid het julle laat verbygaan om die mense bewus te maak dat julle "vryheidsvegters" was nie; vegters vir die verontregtes.

Waar is julle met jul kennis en ondervinding om mense soos Malema en kie te wys op "die dwaasheid van hul weë"? Wat dink Mandela oor jul stilswye oor alles wat om julle gebeur en wat die gewone Suid-Afrikaner hom ontneem van sy basiese menseregte?

Waarom die stilswye oor die oop en blote korrupsie, nepotisme en alles waarvoor julle "geveg en gestry" het? Het julle ook maar net leë beloftes gemaak? Het julle ook maar net gewag tot die "soustrein", waarvan julle met soveel minag gepraat het, by julle aandoen?

Het julle ook gewag vir jul deel en het soos "diewe in die nag" skalks verdwyn, met hande "druppend" van die "soustrein" se "sous"; of pla julle gewete julle oor beloftes wat gemaak was en nooit nagekom sou word nie?

Wat het geword van Jay Naidoo, Trevor Manuel, Cyril Ramaphosa, Ebrahim Rasool, Cheryl Carolus, Patricia de Lille, en baie ander? Waarom die stilswye?

Waar is julle nou, noudat die land besig is om te verrot van bo af; noudat dit bloot gaan oor wie vir wie ken; noudat dit gaan oor hoeveel regeringslui kan inpalm, ten koste van die "comrades" waarvoor julle "geveg" het?

Waar is julle nou?

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Willem Morris
Iets moet nou gebeur

Behuising en dienslewering is ’n baie groot probleem in Suid-Afrika. Dis tyd dat politici daad by hul woord voeg, skryf ’n leser. Lees meer...

4 menings 47 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om te spel of nie...

As dit kom by spelling is hy nie die beste, maar ‘n skool moet tog weet hoe om te spel, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 237 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

2 menings 262 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

15 menings 432 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

5 menings 800 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 832 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.