Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
jaydee
 
Menings: 8
Artikels gelees: 956
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al jaydee se kentekens.
 

WP-voorry het hul man gestaan

29 October 2012, 07:49

WP se sege Saterdag oor die Sharks het hulle as Curriebeker-kampioene vir 2012 bekroon.

Hulle het dit reggekry sonder die "fisiese" hulp van staatmakers en ervare spelers soos Schalk Burger, Tiaan Liebenberg, Siya Kolisi, Nizaam Karr, Marchelle Brache en hul eerste keuse kaptein, Jean de Villiers, onder andere.

Nou bring dit 'n vraag op: Heyneke Meyer wat 'n "voorstaander" van Blou Bul-rugby is, se seleksie van Springbok-spelers die jaar, het sterk Blou Bul-kant toe geneig, al het hulle (die Blou Bulle) omtrent die hele seisoen teen spanne onder andere die Griekwas, lelik vasgeval; hoe gaan sy seleksie van spelers nou lyk?

Eben Etzebeth, Deon Fourie en 'n mens kan jou verstout die hele “jong” WP-span, het met Saterdag se vertoning en sege oor die Sharks en die oorwinning in die semi-finaal teen die Lions behoorlik sy (Heyneke Meyer) kaarte kom deurmekaar krap!

Voeg Bryan Habana by diegene wat nie aan Saterdag se wedstryd deelgeneem het nie, dan is dit voorwaar 'n klomp "groentjies" wat die Curriebeker verower het!

Saterdag se vertonings van beide die losskakels het weereens bewys dat die spel nie heeltyd rondom hulle moet wentel/ draai nie; anders as die "voorkeure" van Meyer dat alles skynbaar begin en moet eindig by Morné Steyn of enige losskakel wat hy inspan.

Die jong voorry van WP het al drie meer as hul man gestaan teen die Springbok-veterane van die Sharks: nog 'n "Bul-voorkeur" van Meyer, wat Saterdag bevraagteken was met die drie "kannetjies" van WP se voorry!

En as 'n mens dink aan die strafskoppe wat Ollie le Roux (Cheetahs), Werner Kruger en ander Blou Bul-voorrymanne al op kritieke stadia afgestaan het, wonder 'n mens onwillekeurig of Meyer nogeens gaan volstaan by sy eerste keuses as voorry!

Toegegee, Saterdag se wedstryd beteken nie die WP het die beste voorry in die land nie; hulle het egter gewys dat die wil om te wen soms baie meer werd is as ervaring!


Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

0 menings 2 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

8 menings 192 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 628 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 783 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 189 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

18 menings 422 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.