Waarvoor het hulle bewusmakingsveldtogte oor verkragting, as verkragters vrygespreek word?
Hulle sien hulle kan verkrag net soos hulle wil want op die ou einde word hulle vrygespreek.
Verkragters het meer regte as die slagoffers. En niemand weet waardeer slagoffers gaan nie.
Hulle lewens is vir altyd verwoes deur verkragters wat net weer en weer gaan verkrag want die regstelsel is nie in plek nie
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.