Insake: Kondome in skole...
Of lesers dit wil weet of nie, selfs leerders in laerskole is seksueel aktief.
Dit help nie ouers staar hulle blind daarteen nie.
Ek praat dit nie goed nie, maar dit is ongelukkig die werklikheid en op die einde van die dag sit onderwysers en skole met die probleme van swanger tieners EN kinders.
Dit gebeur, tye het verander en soos die spreekwoord lui "Prevention is better than cure".
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.