Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Wendy van der Bank
 
Menings: 14
Artikels gelees: 778
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Tieners kry babas om toelae te kry

01 February 2013, 15:26  - Wendy van der Bank

Die feit is, tieners kry babas om toelae te kry.

Dit word vir ons gesê in die veld en hullle lag daaroor. Babas word rural (berge) townships toe gestuur waar ou mense die kleintjies moet grootmaak op ouderdomspensioen.

Die geld word deur die ma's gebruik. Kinders wat gebore word met een of ander ongeskiktheid, kwalifiseer vir ongeskiktheids pensioen. Gesonde babas kry R180 per maand. Ongeskiktheidspensioen is R1 200 per maand.

So wat gebeur nou, enige moontlike ding wat 'n baba seer kan maak word gebruik, drank, dwelms ens. in die hoop dat babas met gebreke gebore word en die groter toelaag kry. Ouers mag niks doen. As 'n kind 12 jaar oud is, is sy in beheer van haar liggaam.

Nou is 16 ook nie meer 'n wet dat dit statutêre verkragting is nie. 12-18 jariges mag wettiglik gemeenskap hê.

Hoe siek is die stelsel nie en hoekom moet onskuldige babas die prys betaal? Daar is geen toekoms reeds van geboorte af nie. Dit breek my hart om die honger gesiggies te sien.

OBE onderwys - in die '80's het ons in std. 8 so vinnige les gehad wat die verskil tussen man en vrou is en hoe voortplanting werk.

Gaan kyk nou na gr. 6 (std. 4) Lewensorientering boeke. Dit word in detail, met grafika, aan die kinders geleer. 11 jaar oue kinders hoef nie al daai detail te weet nie en ja hulle word 12 in daardie jaar.

Gr. 7 nog erger. So die uitkoms wat hulle basseer in onderwys werk in 'n eerste wêreld land. Defnitief nie ’n derde wêreld soos SA nie.

Ouers in hierdie land gaan net emosioneel gesonde kinders kan grootmaak as hul kinders weggehou word van euwels soos huispartytjies ens. En dan baklei ons teen ouers wat dink daar is niks mee fout om lae alkohol inhoud drank te voorsien nie.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Bets Kotze
Sinnelose advertensie

’n Advertensie oor ID-sekerheid is net ’n mors van belastingbetalers se geld, skryf ’n Nuus24-gebruiker. Lees meer...

0 menings 269 keer gelees
Gelaai deur
Vlaminqk
Die gelykenis van Elfrieda en die...

Elfrieda het ‘n vonk in hierdie boer se hart laat ontvlam, maar as haar pragtige liefdevolle hart maar net nie so ruim was nie... Lees meer...

0 menings 618 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om tegnies gestremd te wees...

Luister wanneer jou vrou praat en jou net wil help, jy sal baie geldjies spaar, skryf ’n Nuus24-leser. Lees meer...

0 menings 572 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 604 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 1378 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Moet nie ander afjak

Elke dag is ’n stryd om liggaam en siel bymekaar te hou. So moenie mense afjak, jy weet nie watse paadjie daai persoon moes loop nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 695 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Qlikview

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BI Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Business Intelligence BI

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.