Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Duppie
 
Menings: 16
Artikels gelees: 646
 
 
Jongste kentekens:

 
Sien al Duppie se kentekens.
 

Suid-Afrikaners is vuisvoos

08 October 2012, 12:19

Dit is met groot hartseer en 'n bekommernis oor my familie en vriende in Suid-Afrika wat my laat besluit het om my vingers op die sleutelbord te sit. 

Die eerste ding wat ek in die oggend doen is om Nuus24 te lees. Die eerste opskrifte, moord, moord en nogmaals moord op weerlose oumense, onskuldige mense, kinders, en so kan ek aangaan, staar my in die gesig.

Dit is skokkend. Niemand word gespaar nie. Ek werk nou al 13 jaar in die buiteland onder andere ses jaar in Irak en vier jaar in Afganistan. Ja, julle sal sê dit is gevaarlik, maar in my opinie is dit baie gevaarliker in Suid-Afrika. 

Wat dit nog moeiliker maak is die bekommernis oor my familie wat in Suid-Afrika woon terwyl jy moet geld verdien in die buiteland aangesien daar nie meer werksgeleenthede vir ons daar is nie. Hier verwag ons moeilikheid, maar in die Suid-Afrika weet jy nie meer wie die vyand is nie. Ek wag in spanning elke dag om te hoor of te lees dat my familie ook 'n statistiek geword het. 

Niemand van ons is meer kwytgeskeld van die (ja ek gaan dit so noem) terrorisme nie. Vriende is vermoor en familie was beroof en ander geagtervolg. Die punt nou is dat hulle al so vuisvoos geraak het dat dit vir hulle die normale verloop van die lewe is. Ek woon tans in Tbilisi (Georgia) en het een van my familie lede my nou die dag gevra of ek weer in Suid-Afrika sal kom woon. 

Haar woorde: "Dit is nie so erg soos wat mense sê nie en wat jy lees nie". Die mense het so gewoond geraak aan die moord en geweld rondom hulle dat dit nou deel van hulle lewe geword het.

Ek sien dit van die buitekant en kan nie glo wat ek sien nie. Hier waar ek nou is, is ek tenminste voorberei op die onvoorsiene en is ek bereid om die gevolge te aanvaar. Suid-Afrika is nou 'n slagveld van moord wat weggesteek word agter vals statistieke wat uitgereik word deur 'n onbevoegde regering. 

Ek mis my pragtige land en sal altyd 'n Suid-Afrikaner wees, maar is ek bevoorreg om in 'n land te bly waar ek nogsteeds in die strate kan loop sonder om die heeltyd oor my skouer te kyk vir die onverwagte en in 'n huis te bly sonder diefwering en veiligheidshekke en ek sluit nie eens my voordeur nie. 

Verder wil ek ook sê dat die geweld nie net beperk is tot een etniese groep nie, maar dat almal onder die die selfde kam van moord en geweld geskeer word.

My beroep is die volgende: Almal (nie net die blankes nie) maak oop julle oë, moet nie net die omstandighede aanvaar nie en moet nie vuisvoos raak om die anargie te aanvaar as nog 'n daaglikse gebeurtenis nie.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

1 menings 195 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

8 menings 317 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 734 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 805 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 198 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

18 menings 446 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.