Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
myAfrikaans
 
Menings: 1
Artikels gelees: 225
 
 
Jongste kentekens:

 
Sien al myAfrikaans se kentekens.
 

Skep só jou eie Wikipedia e-boek

27 September 2012, 12:54  - myAfrikaans

Wikipedia  het ’n opwindende nuwe funksie bekendgestel waar ‘n leser sy eie e-boeke kan saamstel uit Wikipedia-artikels.

Enige Wikipedia-artikel of ‘n versameling artikels kan nou verwerk word in persoonlike e-boeke wat gelees kan word op enige toestel wat die EPUB formaat gebruik. EPUB-dokumente kan gelees word deur ’n wye reeks mobiele toestelle soos slimfone, tablet-rekenaars en e-lesers wat van e-ink gebruik maak.

Alhoewel internettoegang al meer toeganklik word met selfone, is dit nog nie orals so redelik beskikbaar nie. In Suid-Afrika is internet toegang ’n luukse en om Wikipedia te lees kan veral op die platteland nogal ’n uitdaging wees.

Tomasz Finc van die Wikipedia-stigting is van mening dat EPUB-dokumente met gemak gebruik word in die aflyn- omstandighede. Hierdie dokumente kan met gemak versprei word en byna elke platform het ’n toepassing wat EPUB-dokumente ondersteun.

Gaan na Wikipedia, en soek na artikels oor die onderwerp wat jou interesseer. Klik in die linkerkantse keuselys van Wikipedia- kies “print/export”

Kies daarna “start book creator”.

Hierna sal ’n bewerkingsvakkie bo die artikels wat jou interesseer verskyn.

Om ’n artikel in jou e-boek toe te voeg, kies dan “add this page to your book”.

’n Gerieflike funksie is om met die muis te beweeg oor die artikel-skakels van die relevante artikels en dan die opsie “ad linked Wikipedia page to your book” te kies om die artikels na jou e-boek te skuif.

Dit is ook moontlik om met ’n klik ’n hele kategorie artikels te skuif na die e-boek. Wikipedia kan ook artikels voorstel wat by die gekose artikels aansluit, kies “suggested pages” om van hierdie opsie gebruik te maak.

Na die gebruiker tevrede is dat voldoende artikels vir e-boek gekies is kan die e-boek nou saamgestel word. Kies nou “show book” en die bewerkpaneel “manage book” sal beskikbaar word.

Gee dan die e-boek ’n titel, skep hierna hoofstukke en skuif die artikels rond soos die gebruiker dit prakties vind.

Die e-boek kan nou as ’n EPUB of PDF-dokument afgelaai word.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

7 menings 141 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 575 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 758 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 185 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

18 menings 415 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 1078 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.