Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
i90Christian
 
Menings: 9
Artikels gelees: 515
 
 
Jongste kentekens:

 
Sien al i90Christian se kentekens.
 

SA 'n 'moeilike' land

03 October 2012, 07:37

Sug. Suid-Afrika. Moeilik land. Moeilik. Baie moeilik.

Ek is nou amper drie maande in die land. Maar dis wel een van die moeilikste lande op aarde. Die probleme, verhoudings, kontak tussen groepe. Hulle is dikwels problematies.

Mense, Afrikaners, is boos op my hoekom ons Hollanders "daai swart mense altyd steun". My antwoord?

"Nee, ons doen nie. Ons is net teen rassisme". En dan volg daar dikwels 'n feitebetoog oor die land se moeilike verhoudings, korrupsie en al daai goed.

Sug. En dan volg 'n betoog oor hoe "swart mense" misdaad veroorsaak. Oor moorde, diefstal, roof, aanrading, verkragting ens.

En dan dink 'n mens dat dit veroorsaak word deur ras. Weer dieselfde antwoord van my kant. Nee. Wat van die Steenkamp-moordverdagte of die Sondagverkragter?

Nederlanders stem saam oor Suid-Afrika se probleme. Ons sien wat die Suid-Afrikaanse burgers daagliks beleef. Die oorsaak is egter nie die dikwels genoemde “inkompetensie van ras”. Nee, die oorsaak van die huidige probleme is die ANC! Die ANC wat wanbestuur veroorsaak en sy stryd teen armoede lankal verloor het weens korrupsie.

Dis hoekom ek daarvan hou om met ANC-aanhangers te debatteer. Hulle glo in die ANC. In die ANC se planne. As ek die ANC begin kritiseer, probeer hulle direk my kritiek te keer.

Maar ek ken my feite. En ‘n mens moet slim wees. Ek verklaar dat ek nie teen die ANC is nie, wat ek egter wel is, maar dit tersyde. Ek gooi dit standaard op die stukkende beleidtoepassing. En dit werk. Want ek ken die feite, danksy die akkurate beriggewing van Naspers se Afrikaanse redaksies.

Veral die korrupsie in die munisipaliteite werk goed. Vyf miljard Suid-Afrikaanse rand binne ‘n jaar. Net in die munisipaliteite. En dan sê die ANC-aanhangers die ANC jag op mense wat bedrog pleeg. Maar daar is nouliks mense wat ontslaan word weens korrupsie. Nee, hulle kry net ‘n ander pos. Met daardie feite is die ANC-aanhangers stil.

En die vergelyking met Nederland werk ook baie goed. Daardie ANC-aanhangers beskou die ANC as ‘n bestuur op eerste wêreldvlak. Om daardie mite na die begraafplaas te dra, werk argumente gebaseer op die menings van die Lomnin-stakers en die diensleweringoptogte baie goed.

Dis moeilik om altyd dieselfde te bly sê. Ek kan sommer nie my steun uitspreek vir AfriForum of Solidariteit nie. Ek kan egter ook nie altyd daardie positiewe, regverdige vooruitgang in transformasie verdedig. ANC-aanhangers en hul teenstanders sal my beide lynch.

Dit is die sterkste bewys van ‘n gebrek aan demokrasie. Want ek kan relatief veilig praat. Maar ek is “die buitelander” wat hom eintlik nie in Suid-Afrikaanse sake behoort in te meng nie. Maar Suid-Afrikaners praat nie. Mense debatteer net in hul woonkamers, agter hoë hekke.

Mense negeer mekaar se besluite en as hulle nie saamstem nie, word hulle boos. Die debat bestaan nie. Die debat bestaan net in die Naspers-koerante. Die ander koerante bly stil. Nes die debat tussen die verskillende bevolkingsgroepe. Mense moet oor hul hekke begin kyk, begin praat met hul bure.

Die vryheid van meningsuiting bestaan. Binne groepe. Maar nie tussen groepe nie. Almal het hul "heilige huisies". En dit is gevaarlik om daardie "heilige huisies" te bevra. Hierdeur ontbreek die debat tussen groepe. Op straat, by die supermark, in die bus, daar is geen publieke debat nie. Kyk na watter nuus die grootste sondagkoerante bring as belangrikste nuus. Die nuus verskil. Die fokus op debat verskil. En dit is een van die grootste bedreigings van demokrasie.

Maar die grootste bedreiging bly nog altyd die ANC.

En Naspers se koerantredaksies bly sy grootste konkurrent. Een van die laaste magtige bewaarders van die demokrasie. Want net die media kan die gesprek, wat op hierdie oomblik baie swak en amper dood is, aanwakker, sodat die ANC uit die Uniegebou verwyder kan word.

As die ANC eendag die media kan beheer, is die publieke debat, die demokrasie dood en het die ANC sy ewige bestuur verseker. Om dit te verhoed, moet die mense in die land begin en bly debatteer.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 220 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 799 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Moet nie ander afjak

Elke dag is ’n stryd om liggaam en siel bymekaar te hou. So moenie mense afjak, jy weet nie watse paadjie daai persoon moes loop nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 530 keer gelees
Gelaai deur
Sergio Bowkers
‘Wees meer verantwoordelik’

Die lewensgehalte word verhoog en geldsake hou nie by met die vinnig groeiende verhoogde lewensstandaarde, skryf ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

0 menings 189 keer gelees
Gelaai deur
KatrinaO
My keuse

’n Leser wonder hoekom ateïste so maklik en vinnig Christene aanval, verkleineer of verkeerd probeer bewys. Wat het geword van wedersydse respek? Lees meer...

0 menings 834 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor name, vanne, diere en dorpe

Daar skuil báie agter ’n naam. Veral as jy ’n Afrikaner in Engeland is, skryf ’n Nuus24-gebruiker Lees meer...

0 menings 801 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.