Hallo Riaan,
Baie dankie vir al die jare wat jy vir ons die nuus gelees het.
Ek was laas jaar in die Kaap met vakansie en het en dit geniet om weer die nuus in Afrikaans te hoor en was baie bly om te sien dat jy nog in aksie was.
Ek wens jou alles van die beste vir die rustige jare wat jy nou by die huis met jou familie gaan deurbring.
Ek hoop en bid vir jou vir gesonde jare in die toekoms.
Groete uit Duitsland,
Die Schwormstädt-gesin
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.