Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
jaydee
 
Menings: 14
Artikels gelees: 239
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al jaydee se kentekens.
 

Regering het mense gefaal

11 February 2013, 07:34

Die regering het sy mense gefaal!

Moeders, vroue en kinders se trane en smekinge val op dowe ore. Sedert 1994 het die getal verkragtings konstant bo 110 gevalle per 100 00 van die bevolking gebly. Die marteling, verkragting en daaropvolgende moord van Anene Booysen kan skynbaar die regering se sienswyse oor die doodstraf verander.

Lewenslange tronkstraf vir die skuldiges is nie 'n gepaste straf nie; nie vir hulle of enige voornemende verkragters, moordenaars of ander geweldadige oortreders nie. Hoe kan jy die pyn, marteling wat sy moes deurmaak regverdig deur die misdadigers 'n "sorgvrye" lewe agter tralies te gee as straf? Al les wat ander voornemende verkragters/misdadigers daaruit gaan leer, is dat jy met jou lewe van so 'n onmenslikheid daarvan gaan afkom en jy kry boonop nog gratis, kos, klere en onderdak!

Sal Anene en talle slagoffers voor haar, tevergeefs gely en gesterf het? Gaan die regering weer verkragters en ander erge misdadigers met "sagte-handjies" hanteer? In die geval (Anene) sal die lewenslange tronkstraf onvanpas wees.

52 160 gevalle van verkragting is van 1994 - 1997 aangemeld! As 52 000 min of meer 0,8% van die bevolking beteken, kom dit daarop neer dat meer as een miljoen verkragtings plaasgevind het. Een uit elke vier vroue word daagliks verkrag en die mans is duidelik nie ingesteld om dit as 'n wandaad van hul kant af te erken nie; inteendeel, lê hul die blaam by die slagoffer(s).

Wat 'n klomp twak! Kindermishandeling het byna verdubbel vanaf 1993 - 1994 tot 2003 - 2004 van 3 070 tot 6 504 gevalle! Nou wonder 'n mens: watter soort "spesie" mans woon in Suid-Afrika; wat vroue, kinders, moeders en vroue so laag ag!?

Wat wil hulle daardeur bereik? Is dit hulle manier om hul dominansie/ manlikheid oor vroue wil bewys? Klaarblyklik sal die regering nou ook op die "wa" wil spring en sê dat hul gekant is teen verkragtings; siende met die oog op komende verkiesings, maar volgens statistieke het hulle baie min gedoen of reggekry om die euwel te stop of te tem.

As 'n mens dink dat byna 20 jaar van demokrasie byna aangebreek het, lewe vroue en kinders nog steeds met 'n vrees eie aan barbaarse beskawings.

Hulle is selfs nie eens in hul eie wonings, tuistes en met sogenaamde "familie, vriende en/of kennisse" veilig nie. Die regering sal dit ernstig moet oorweeg om die doodstraf weer in te stel vir verkragters en ander gru-misdade, al moet 'n referendum daarvoor uitgeroep word.

Lewenslange tronkstraf vir die laakbare ootreders wat Anene Booysen verkrag, verbrysel en vermoor het, sal nie die boodskap uit dra dat sulke wandade nie meer in Suid-Afrika geduld sal word nie! Slegs die doodstraf sal dit hard en duidelik uitspel!

Mag sy nie tevergeefs gesterf het nie!    

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 69 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

6 menings 256 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 809 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Stormers se selfgeskepte nagmerri...

Die feit dat Allister Coetzee te versigtig is om harde besluite te neem, kan sy ondergang beteken, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 475 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Natuurrampe ’n groot tragedie

Dié leser is bly dat natuurrampe nie so gereeld hier voorkom nie en hoop dat ’n groot natuurramp SA nooit sal tref nie.  Lees meer...

5 menings 204 keer gelees
Gelaai deur
Mamma-Manewales
Is dit hoekom daar so baie hartse...

Voor jy vir iemand iets sê of iets doen, vra vir jouself af hoe sal jy voel as dit aan jou gedoen word?  Lees meer...

3 menings 808 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.