Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
JanPubliek
 
Menings: 20
Artikels gelees: 781
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al JanPubliek se kentekens.
 

Ope brief aan die kerke van SA

06 December 2012, 07:46

Geloftefees- ‘n Broer in die tronk?

Die Bybel maak dit baie duidelik dat ‘n volk wat nie sy geloftes onderhou nie, swaar gestraf sal word. In die lig hiervan vra ek vandag die kerke van Suid-Afrika hoekom hulle so min aandag gee aan die volk se geloftes (ja, ons volk is met vier geloftes aan die Vader verbind).

Kyk, as julle ernstig was oor die mense in julle banke, die Bybel en ons Skepper sou dit julle seker bygeval het dat die afwatering van ‘n gelofte, ‘n bittere skande is. Ja, julle hou elke jaar kersdienste (op ‘n datum wat ons nie eers kan bevestig of ons Verlosser gebore is nie), maar op ‘n datum soos 16 Desember waar ons volk ‘n direkte verbond gesluit het met ons Vader, is julle stil.

Hier en daar is nog ‘n gemeente wat regtig erns maak met die saak op 16 Desember, maar oor die algemeen word dit eenvoudig afgewater en is dit ‘n paar ou mensies wat nog die dienste bywoon. Is dit julle ‘n idee van ‘n Dankdag tot SY eer?

Ek vermoed die kerke, die gelowige blanke, die nageslag aan wie die geloftes oorgedra is, is skaam oor ons geloftes. Veral Bloedrivier. Sien, dit is sekerlik vir julle moeilik om aan julle lidmate wat nie deel is van die gelofte te verduidelik dat hierdie ‘n spesiale band is tussen God en ‘n spesifieke volkie. Wat eens ons trots was is nou ons skande... of hoe?

Die realiteit is dat die geloftes gemaak is. Julle ongerief is besig om mense weg te neem van hulle plig teenoor ons Vader en dus is julle direk verantwoordelik vir hierdie volkie se ondergang. Julle het dit reg gekry dat een van die belangrikste datums vir ons volk so verflou het, dat kinders vandag nie eers weet waaroor dit gaan nie. Bravo! Dit van kamstige Godsmanne wat erns het met die woord en duisende mense moet lei...?

Na regte moet die geloftes, soos 16 Desember, uitstaan in die kerk-kalender. Kerke moet seker maak hulle lidmate weet van die inhoud van die gelofte en dat hulle dit nakom!

Maar Bloedrivier is soos ‘n broer in die tronk! Julle weet almal daarvan, maar durf nie praat daaroor nie? Hierdie verbond is gelsuit met ons as volk... ‘n Gelofte wat nagekom moet word. Dit is die plig van die kerke om seker te maak dat hierdie geloftes nagekom word. Dit is ‘n Bybelse opdrag...

Dit is ‘n hartseer dag wanneer die “kerk” sy werk nalaat... Die waarskuwing oor hulle wat die mense mislei is in die Bybel opgeteken. Dalk maar weer gaan lees oor die goedjies en plan maak om die mense in jou gemeente hierdie jaar te lei na die gelofte, en dit te vier soos ons daaraan verbind is...

Dit is nou as dit julle nie te veel verontrief nie...

Met liefde,

Johan van der Merwe

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Wouter Willemse
Waar is julle trots?

Halfkaal foto's, danse en bier. Hoe ver sal studente gaan om die beste te wees en weet ouers wat hul kinders doen? ’n Leser deel sy mening. Lees meer...

5 menings 373 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Die Springbokke speel vir almal

Daar is verskeie tipes rugbyondersteuners, maar die Springbokke speel vir almal, skryf 'n Nuus24-leser. Lees meer...

2 menings 118 keer gelees
Gelaai deur
ChrisAkkedis
Is jy ‘n internet trol?

‘n Internet trol ‘n wrede en kwaadwillige gebruiker wat 'n aanlyn-gemeenskap besmet met haat en verdeeldheid, skryf ’n leser. Lees meer...

49 menings 513 keer gelees
Gelaai deur
pieterpompies
Ons is ’n kwesbare spesie

Ten spyte van ons eie subjektiewe opinie oor ons self, is ons maar uiters gemiddeld wat vermoëns betref...  Lees meer...

16 menings 236 keer gelees
Gelaai deur
Wouter Willemse
Kommentaar of commin-taar?

Kommentaar is die geleentheid om standpunt te deel en jou insig te toon, nie om ander aan te val nie... Lees meer...

7 menings 233 keer gelees
Gelaai deur
JanGreen
’n Ope brief aan alle ongelowiges

Lees hier ’n Nuus24-gebruiker se ope brief aan alle ongelowiges... Lees meer...

119 menings 2275 keer gelees

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.