Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Hannes du Preez
 
Menings: 100
Artikels gelees: 1739
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al Hannes du Preez se kentekens.
 

Nie alle rokers is dieselfde

28 September 2012, 15:30  - Hannes du Preez

Goeie dag, my naam is Hannes du Preez en ek rook.

Liewer: ek is melaats, ek is 'n gevaar vir die samelewing, ek is ‘n skurk en laer as ‘n moordenaar... Wel dis hoe rokers geklassifiseer word deesdae. Kyk, ek het nie ‘n probleem daarmee nie, glad nie. Indien julle voel ek euwel omdat ek rook, is dit maar julle probleem. Kruisig my of stenig my, of behandel my erger as ‘n misdadiger... Of wag, ek’s ‘n roker – ek is ‘n misdadiger.

Goed, klaar geraas. Maar kom ons dink ‘n bietjie: Is my rook werklik erger as die kar voor jou se uitlaappyp, veral as die swart wolke daaruit borrel?

Word my bestuursvernuf aangetas wanneer ek rook?

Indien jy nee geantwoord het op die bogenoemde vrae, lees verder.

Reg, nou ek ken my foute. Ek het baie, ek is net ‘n mens. Ek rook, en ek hou daarvan om elke nou en dan na ‘n goedkoop restaurant te gaan (wanneer ek dit kan bekostig en die brandstofpryse nie elke tweede week styg nie).

By die betrokke restaurant aangekom, rokerstafel, dankie. Ons stap verby die rookvry-area en sien dat dit stampvol is. By die rookarea gekom. Dit was besig, maar daar was nogsteeds ‘n redelike aantal tafels oop.

Alles gaan hunky-dory. Van die mense verlaat die tafels, en nuwes kom by – soos in enige restaurant. Die betrokke paartjie, redelik ouer as ons, bestel, en na ‘n ruk begin hulle kla oor al die rook.

‘n Persoon wys toe vir hulle uit dat hulle in die rokersarea sit. Hulle het dit geweet erken die man, en verder erken hy die feit dat hulle nie wou wag vir ‘n vry tafel in die rookvrye afdeling nie.

Alles gaan weer spiekeries... Totdat die vrou begin skree dat almal net minder moet rook.

Nou vra ek alle nie-rokers: Was dit regverdig, was dit gevraagd?

Indien jy nee geantwoord het op die bogenoemde vraag, lees weer verder.

Hier sit ons, in ons tronk want ons is rokers, en hier kom mense en jaag ons nog daar ook uit! Nou sal daar gesê word dat nie alle nie-rokers diesefde is nie en ek kan nie almal onder een kam skeer nie

Nou ja presies, nie alle rokers is dieselfde nie!

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
100 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
DelusionBuster
Die krag van gebed: Wat is die fe...

Meeste gelowiges glo dat God gebede verhoor, maar op een van drie maniere. Dié leser meen gebed werk net in sekere gevalle... Lees meer...

18 menings 314 keer gelees
Gelaai deur
ChristovdM
Waaroor die histerie?

Waarom is daar mense wat vordering op wetenskaplike gebied as ‘n aanslag op die Christendom sien?  Lees meer...

27 menings 253 keer gelees
Gelaai deur
Wouter Willemse
Waar is julle trots?

Halfkaal foto's, danse en bier. Hoe ver sal studente gaan om die beste te wees en weet ouers wat hul kinders doen? ’n Leser deel sy mening. Lees meer...

25 menings 982 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Die Springbokke speel vir almal

Daar is verskeie tipes rugbyondersteuners, maar die Springbokke speel vir almal, skryf 'n Nuus24-leser. Lees meer...

2 menings 139 keer gelees
Gelaai deur
ChrisAkkedis
Is jy ‘n internet trol?

‘n Internet trol ‘n wrede en kwaadwillige gebruiker wat 'n aanlyn-gemeenskap besmet met haat en verdeeldheid, skryf ’n leser. Lees meer...

64 menings 773 keer gelees
Gelaai deur
pieterpompies
Ons is ’n kwesbare spesie

Ten spyte van ons eie subjektiewe opinie oor ons self, is ons maar uiters gemiddeld wat vermoëns betref...  Lees meer...

16 menings 251 keer gelees

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.