Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Skoppensboer
 
Menings: 9
Artikels gelees: 1011
 
 
Jongste kentekens:

 
Sien al Skoppensboer se kentekens.
 

Middelklas só besteel

15 October 2012, 07:53

Ek wil nie kla nie.

Gemeet teen die gemiddelde persoon gaan dit bitter goed met my. So as ek kla, sal dit met die witbrood onder die arm wees.

Ek kry egter 'n beklemming om my hart as ek ervaar hoe ons burgery (veral die middelklas) op elke denkbare manier belas en behef word. Die staat, plaaslike owerhede en groot besighede is besig om ons te verarm om elke hoek en draai.

As teenprestasie vir my belasting verwag ek van die staat om verantwoordelik met my (ons) bloedgeld om te gaan. Dit is seker nie 'n onredelike verwagting nie. 

Ek, soos die meeste middelklasmense (so vermoed ek in elk geval) ontduik nie belasting nie. Behalwe dat die wet dit vereis, is dit ook ons manier om te help bou aan ons land se toekoms (infrastruktuur), om ons landsburgers wat dit nie te breed het nie te ondersteun (hospitale, klinieke en skole) en om die onregte van die verlede oor tyd uit te wis (toelaes, behuising).

Ek raak egter bietjie g*tvol as ek sien hoe die onbevoegde kaders ons geld mors. Vir die eerste keer in my lewe ervaar ek 'n bitterheid rondom die hele kwessie van belasting. 

Munisipale belastings en -kostes: dit kos my ongeveer R1 500 per maand om in my eie huis te bly. Erfbelasting! Vir wat? Dis my huis op my erf. Het ek nie reeds hereregte betaal om dit my eiendom te maak nie?

Water, riool en elektrisiteit. As daar nou al ooit 'n verneukery was... Verlede maand se "geskatte lesings" was letterlik dubbel die normale tarief. Hierdie maand sou mens verwag dat dit reggestel word met die werklike lesing. Toe nie. 

Om te probeer praat met die mense is natuurlik 'n futiele oefening. Gesigloos. Arrogant. Onbeholpe.

Maar dis natuurlik nie net ons regeringstrukture wat ons roof nie. 

Ek het presies vir 26 ure parkeer by die Kaapstad-lughawe die week. R225!

Die ekstra boks wat moes saamvlieg vanaf Johannesburg? R350. Ek het met die gaan net handbagsie gehad, maar moes op kort kennisgewing twee bokse afbring Kaap toe. Die gesamentlike gewig van die twee bokse was 10 kg. Die nuwe beleid is blykbaar een item onder 20 kg.

Selfoonnetwerke waar drie uit 10 oproepe net eenvoudig faal? Banke. Versekeraars. Privaathospitale.

En so kan ek aangaan.


Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Willem Morris
Iets moet nou gebeur

Behuising en dienslewering is ’n baie groot probleem in Suid-Afrika. Dis tyd dat politici daad by hul woord voeg, skryf ’n leser. Lees meer...

4 menings 89 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om te spel of nie...

As dit kom by spelling is hy nie die beste, maar ‘n skool moet tog weet hoe om te spel, skryf ’n leser. Lees meer...

7 menings 297 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

2 menings 290 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

15 menings 455 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

5 menings 830 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 842 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.