Simon Riekert

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Zuma verbreek dié belofte

deur Simon Riekert
2012-02-10 14:04

Gisteraand op eNuus was daar ‘n insetsel oor pres. Jacob Zuma se staatsboodskap.

Ek het gedink dit is nogal heel tydig uitgesaai want aan die anderkant van Johannesburg was die SABC besig om sy boodskap lewendig uit Kaapstad uit te saai.

Wat nog meer tydige, treffende joernalistiek was, was dat die insetsel verwys het na Zuma se toespraak verlede jaar. Daarin het hy, heel treffend en empaties, verwys na ‘n vrou wat aan hom geskryf het met haar klagte oor haar HOP-huis wat nog steeds lek, selfs na al haar klagtes.

“Niemand wil na my luister nie, toe skryf ek vir ons president”, het sy gesê.

e-Nuus rol toe terug na verlede jaar en herhaal Zuma se boodskap aan haar; daar sal na haar, en so baie ander wat hieroor kla, omgesien word.

Vinnig vorentoe, ‘n jaar later; eNuus wys dieselfde vrou en sy kla oor presies dieselfde probleem. Op ‘n vraag van die joernalis wat sy nou gaan doen, sê sy dat sy weer aan hom gaan skryf totdat hy sorg dat daar iets gedoen word (blykbaar moes die Gautengse provinsiale regering die aangeleentheid hanteer).

Die volgende antwoord laat my toe regop sit, “want hy is my president”.

Toe weet ek hoekom die ANC aan bewind bly, regardless… Vanjaar het Zuma weer oor twee klaers melding gemaak in sy boodskap.
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Jou Storie-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2008
R 122,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.