Wes-Kaapse strate
Die skare drom saam,
vertoon hul dansies en plakkate
hul stemme meegevoer saam die wind
dis chaos in die Wes-Kaapse strate.
Bid vir ons land
ons ou verwaarloosde vaderland.
Vlamme en rook walms
klippe in oud en jonk se hand palms
sirenes in die vertes,
so staak die plaaswerkers.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.