Watter spesie is dit?
deur Khell van der Lith
2012-01-13 13:00
Na aanleiding van jul berig oor die wêreld se kleinste padda stuur ek graag vir julle ’n foto van paddas wat hier by my huis voorkom.
Ek weet nie van watter spesie hulle is nie, maar hulle kom elke jaar teen September uit en bly tot so middel Januarie.
Ek het hulle nog nie gemeet nie, maar hulle lyk omtrent dieselfde groote as die spesie wat in Suid-Amerika gevind is.
Hier's ’n foto...

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.