Dit maak 'n mens so hartseer om te sien hoe alles wat ons kan help om 'n beter land te word, afgetakel word.
Ek het hierdie foto's Donderdagoggend op 'n trein in Kaapstad geneem.
Kyk hier na nog foto's.
Die trein self is nog in 'n redelik goeie toestand en 'n mens kan sien dit word ten minste onderhou, maar al hierdie graffiti op die banke, teen die vensters en binne die res van die trein laat dit so verwaarloos lyk.
Die probleem is dat mense dit weer terugverf so gou as dit verwyder word.
Waar is ons trots, en hoe kan ons hierdie soort goed keer?
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.