Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
jaydee
 
Menings: 9
Artikels gelees: 1561
 
 
Jongste kentekens:


 
Sien al jaydee se kentekens.
 

Vakansie met vroulief by die huis

26 December 2012, 08:19

Dit is veronderstel om vakansie te wees: luilekker-dae van verwyl met die gunsteling tydverdrywe.

Ai, dis wat jy dink, meneer!

Vroulief sit oorkant jou en jy kan sien dat sy sit en dink aan dinge wat gedoen moet word. Dit lyk kompleet asof sy dit nie kan verdra dat jy so ledig sit nie: die gras makeer 'n sny, 'n muurtjie of vertrek moet weer 'n bietjie geverf word, die tuin lyk soos 'n woesteny volgens haar, ens.

Wil jy nie 'n bietjie help met die stryk-en wasgoed nie? Hoe lyk die rok aan my? Gevaarwater!

Sê liewer niks of dat alles haar laat lyk soos op julle troudag om weg te kom van die turksvy.

Gaan ons bietjie inkopies saamdoen, is dit 'n gedoente van 'n ander wêreld: die een produk word bekyk en net weer teruggeplaas in die rak, want sy het 'n soortgelyke produk op 'n ander rak gesien.

Terug na die rak en die produk word weer van voor af beskou en beloer en weer teruggesit; gaan haal maar die eerste een want iets het nie so lekker gelyk of gevoel aan die tweede produk nie.

In die motor is dit weer 'n gekners van tande: jy kyk nie lank genoeg links of regs nie, jy word gewaarsku teen motors, voetgangers en fietsryers wat nog kilometers ver van julle af is.

Verkies jy om by die gewone parkeer-area te gaan parkeer, word daar sterk beveel dat die onderdak-parkering beter is en net die vorige keer was die onderdak-parkering vol gevare en booswigte wat jou voorgelê het en diesmeer!

Jy word gevra wat jy vir ete wil hê: vleis, vis, hoender of wat ookal, vra maar vir die teenoorgestelde as wat jy graag wil hê!

Die sigaretrook maak haar klaar; maar voor jy jou kom kry, skuif sy ewe lieftallig hier langs jou in, waar jy jou dampie in vrede neem; net om vir jou te sê: "Jy rook te veel! Is die vensters oop en sit die waaier aan."

As jy die vensters oopmaak, vee of die skottelgoed was, word jy summier daar regggewys: "So doen 'n mens dit!"

Enige dingetjie wat jy doen, kom sy agterna en doen maar haar verstellinkie(-s), soos sy dit wil hê! Dis waarom ek soms dink: "What makes a woman tick?", want na 26 jaar se getroude lewe is ek nogsteeds "clueless"!

Maar vir haar verruil ek vir g'n ander nie; ek het mos gesê: "I do... and for better or worse...!"

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Willem Morris
Iets moet nou gebeur

Behuising en dienslewering is ’n baie groot probleem in Suid-Afrika. Dis tyd dat politici daad by hul woord voeg, skryf ’n leser. Lees meer...

4 menings 82 keer gelees
Gelaai deur
Hannes du Preez
Om te spel of nie...

As dit kom by spelling is hy nie die beste, maar ‘n skool moet tog weet hoe om te spel, skryf ’n leser. Lees meer...

6 menings 283 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Geen einde aan debat oor stadion

Die Stad Kaapstad sukkel so met die stadion, maar met WP Rugby aan die stuur kan die stadion vir minstens 10 maande in die jaar gebruik word.  Lees meer...

2 menings 281 keer gelees
Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

15 menings 447 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

5 menings 826 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

2 menings 838 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.