Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Dawie
 
Menings: 0
Artikels gelees: 319
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Vae antwoorde deug nie

22 November 2012, 07:28  - Dawie

Dit wil voorkom of Suid-Afrikaners toenemend begin aanvaar dat hulle in 'n kleptokrasie leef, waar politici hulleself en hulle families dien, eerder as die land.

As dit nie reeds die geval is nie, is dit beslis die indruk wat geskep word.

Wanneer hooggeplaastes soos pres. Zuma daarvan beskuldig word dat hy homself verryk met staatsgeld (met verwysing na die Nkandla-sage), en hy gee nie regtig daarop antwoorde nie, is dit immers al afleiding wat die gewone man op straat kan maak.

Die ware feite (as dit verskil van wat deur die media voorgehou word) maak nie eers regtig saak nie. Die probleem is dat Zuma en sy vriende die indruk skep dat hulle 'n kleptokrasie bedryf, en eenvoudig nie die teendeel kan of wil bewys nie. Wanneer antwoorde geëis word, word die skouers opgetrek, of vae verduidelikings word gegee wat nie werklik die vrae beantwoord nie.

Wat ek probeer sê, is dat die groot probleem nie regtig is of Nkandla deur Zuma betaal is of nie. Hy het heel waarskynlik vir minstens 'n deel daarvan betaal (die besonderhede oor waar die geld oral vandaan kom wil ek eintlik nie eers hoor nie!).

Die werklike probleem kom in by Zuma se reaksie op die sage: die feit dat dit lyk of hy eenvoudig nie genoeg omgee om duidelik te stel of hy belastinggeld misbruik het of nie. Zuma se houding sê vir my, 'n gewone Suid-Afrikaner, dat hy nie werklik omgee wat ek dink nie - dat ek eenvoudig moet aanvaar dat hy in 'n magsposisie is, en sulke soort goed kan doen.

Dus: die groot probleem is die kwessie van verantwoording. Een van die kenmerkende eienskappe van 'n kleptokrasie is dat leiers nie tot verantwoording geroep kan (of wil) word nie.

As dít die waarheid is, leef ons inderdaad in 'n kleptokrasie.

Kan dit só moeilik wees om duidelike, eerlike antwoorde te gee oor staatsbesteding wanneer die grootste deel van die land in armoede leef?
 

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 193 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 742 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Moet nie ander afjak

Elke dag is ’n stryd om liggaam en siel bymekaar te hou. So moenie mense afjak, jy weet nie watse paadjie daai persoon moes loop nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 517 keer gelees
Gelaai deur
Sergio Bowkers
‘Wees meer verantwoordelik’

Die lewensgehalte word verhoog en geldsake hou nie by met die vinnig groeiende verhoogde lewensstandaarde, skryf ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

0 menings 181 keer gelees
Gelaai deur
KatrinaO
My keuse

’n Leser wonder hoekom ateïste so maklik en vinnig Christene aanval, verkleineer of verkeerd probeer bewys. Wat het geword van wedersydse respek? Lees meer...

0 menings 801 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor name, vanne, diere en dorpe

Daar skuil báie agter ’n naam. Veral as jy ’n Afrikaner in Engeland is, skryf ’n Nuus24-gebruiker Lees meer...

0 menings 793 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.