Simon Riekert

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

'Sy móés sit!'

deur Simon Riekert
2010-02-25 08:03

In Oktober laasjaar het ons op hierdie webwerf kortliks geraak aan die eerste tekens van herstel wat klaarblyklik op pad is om ons misdaad hok te slaan. Ek het die vrymoedigheid geneem om oor Cezanne Visser (“Advokaat Barbie”) se hangende saak ‘n mening te lug (“Die begin van herstel”).

Nou, vier maande later, is sy gevonnis – 7 jaar tronkstraf.

Vir haar breek een van die mees vreesaanjaende tydperke in ‘n vrygebore mens se lewe nou aan. Vir haar familie wag eindelose dae van onsekerheid en bekommernis.

Vir die slagoffers is daar ‘n mate van vergelding en emosionele herstel.

Waarnemende regter Chris Eksteen het nie doekies omgedraai nie. Sy het ‘n wil van haar eie gehad en hierdie wilsbesluite nugter uitgeoefen, was sy bevinding ten spyte van die verdediging se pogings om haar uit die selle te hou.

Nege skuldigbevindings later (drie vir uitlokking en ses vir openbare onsedelikheid) kan nooit opmaak vir die ewigdurende skade wat aan die slagoffers aangerig is nie.

Visser het lank tyd om oor haar en Dirk Prinsloo se sondes te dink en oor die onherroeplike skade wat sy aan die slagoffer-kinders aangerig het.

Sy het nou die geleentheid om die rehabiliterende potensiaal waarvan daar van haar ter versagting van vonnis getuig is, na vore te bring.

Die 10.1% styging in seksuele misdrywe wat in Oktober 2009 aangekondig is mag dalk walg, maar daar is ‘n verrekeningsproses wat besig is om in te skop.  Die publiek sou nooit toelaat dat sy maar leeuhokke gaan skoonmaak by die dieretuin nie.

Sy moes sit.

Daar is hoop!

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Jou Storie-kommentaar

jpstrauss sê... sudo add-apt-repository ppa:ubuntu-wine/ppa, sudo apt-get update, sudo apt-get install wine1.3 Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.