Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Nuus24-lesers
 
Menings: 4
Artikels gelees: 571
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Super-reeks: So voel lesers oor Saru se besluit

16 August 2012, 14:22  - Nuus24-lesers

Nuus24-lesers sê hul sê oor Saru se besluit om die Southern Kings in die Super-reeks te laat speel...

Hans Roetz: “Dit is nou ‘n groot terugslag vir die Lions. Die Kings gaan dit beslis nie maak nie.”

Gert Coetzee: “Nee dis nie ’n goeie besluit nie. Hoe kan jy ’n span insit wat nog nie eers die Curriebeker kon wen nie?”

Herman: “Ja hulle het ’n fout gemaak. Laat die Kings eers Curriebeker speel want op hierdie stadium kan hulle nie eers behoorlik wen in die Vodacombeker nie. Ek is baie teleurgesteld in Saru se besluit.”

Mimi Grobler: “Om ten koste van die Lions die besluit te neem voel ek, is verkeerd. Die Kings verdien sekerlik ook geleentheid vir groei, maar ek sou eerder eers die Curriebeker bv. aanbeveel. Waarom smelt die Cheetahs en Lions nie maar weer saam vir die onthalwe ten minste?”

Vince Verwey: “Ek dink dis onregverdig om net te besluit die Lions is uit. ‘n Promosie/relegasie-wedstryd moet die finale beslissing wees. Hoekom speel hulle nie in 2012 al hierdie uitspeel-wedstryd nie?”

André Botes: “Waarom nie nou 'n relegasie-wedstryd nie? Bygesê sal ek, indien ek in Saru gedien het, seker ook maar die besluit geneem het om my pos te behou. Wie kan teen politiek opstaan?” 

Ongelukkige Leeu-ondersteuner: “Dit is weereens ‘n bewys... In vandag se lewe is enigiets moontlik. Dit is nie wie jy is nie dit gaan oor wie jy ken. LIONS FOREVER!”

Michael Devenish: “Die Kings kan nie eers die Vodacombeker wen nie, hoe wil hulle meeding in die Super-reeks?”

Neels Marais: “Nee. Ek dink Saru het ‘n groot fout gemaak. Die Kings het hulle nog nie eers in die Curribeker bewys nie, hoe kan hulle in die Super-reeks iets vermag. Hulle gaan die melkkoeie van die reeks wees. Dit gaan die Lions finansieel seermaak, hulle gaan van hulle goeie spelers verloor, borge gaan ook onttrek. Ek dink hierdie was deur en deur ‘n politieke besluit en druk van bo...”

Johan Viljoen: “Nee dis nie die regte besluit nie. Hoeveel spelers gaan nou na ander unies gaan om vir meer geld te speel? Natuurlik gaan die Lions nou ’n swakker unie word as die spelers loop. Die Kings moes eers Curriebeker gespeel het en dan, as hulle sou presteer, opgeskuif het na die Super-reeks.”

Johan Jacobs: “Persoonlik is ek nie ’n Lions-ondersteuner nie en ook glad nie ’n Kings een nie. Ek sou sê dat aan die einde van 2012 daar ’n relegasie-wedstryd moes wees tussen die Lions en die Kings. Dit maak meer sin. Soos dit nou lyk gaan die Kings in elkgeval slegter as die Lions doen want hulle kan nie eers die Curriebeker se eerste liga wen nie.”

Louise Coetzee: “Dit is vir my onaanvaarbaar dat daar altyd geswig word voor politieke motiewe, die Kings se spel is nie helfte van die Lions sin nie.”

GESELS SAAM: Dink jy Saru het die regte besluit gemaak om die Southern Kings ten koste van 'n ander Suid-Afrikaanse span in die Super-reeks te laat speel? Ja/ Nee? Hoekom? Stuur jou mening na terugvoer@nuus24.com.


 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

0 menings 42 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

7 menings 548 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Stormers se selfgeskepte nagmerri...

Die feit dat Allister Coetzee te versigtig is om harde besluite te neem, kan sy ondergang beteken, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 398 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Natuurrampe ’n groot tragedie

Dié leser is bly dat natuurrampe nie so gereeld hier voorkom nie en hoop dat ’n groot natuurramp SA nooit sal tref nie.  Lees meer...

5 menings 188 keer gelees
Gelaai deur
Mamma-Manewales
Is dit hoekom daar so baie hartse...

Voor jy vir iemand iets sê of iets doen, vra vir jouself af hoe sal jy voel as dit aan jou gedoen word?  Lees meer...

3 menings 779 keer gelees
Gelaai deur
Bets Kotze
Sinnelose advertensie

’n Advertensie oor ID-sekerheid is net ’n mors van belastingbetalers se geld, skryf ’n Nuus24-gebruiker. Lees meer...

4 menings 694 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.