Simon Riekert

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

So spartel alliansie voort...

deur Simon Riekert
2010-03-12 07:42

“Vader Jacob, slaap jy nog”? Of soos Lood dit stel in “Lood se praatjies” – “Dit gaan nou so woes in die “regerende” alliansie dat sommige mense al hardop wonder of Vader Jacob nie maar Thabo Mbeki mooi moet vra om asseblief weer die land te kom lei nie.

Ek stem saam, gehalte leierskap vir ons land was nog nooit so in aanvraag soos nou nie.

As dit nie vir die hartseer ironie en die gemeenskaplike gevolge daarvan was nie, was die gespartel in die alliansie amper snaaks. Minder as 100 dae voor die groot ”S” is oor en in plaas daarvan om die nasie saam te snoer met oproepe tot eenheid word daar eerder verdeeldheid gegil van al wat ‘n dak is.

In plaas van staatsmanskap toon (wat hy duidelik nie inherent het nie), sluip Vader Jacob (“VJ”) stil-stil terug, net om betyds te wees om sy “piekanien” se hernieude slagkrete oor boere/blankes te hoor.

Probleme, so sê die wat weet, lyk altyd kleiner op ‘n afstand. Ek is nie so seker dat “VJ” sal saamstem nie en as hy ‘n Britse paspoort gehad het mag hy dalk die Koningin gevra het of hy maar kon bly.
 
Gee die duiwel wat hom toekom – een ding is seker, die ANC weet goed hoe om die gordyne te laat sak as die stel inmekaar tuimel.

Hulle is besig om die gordyne te laat sak…

Protesoptogte, dreigemente teen belastingweerhouers, radeloosheid met regstellende aksie-syfers en -aanstellings wat maar nie wil klop nie, korrupte leiers, werkloosheid (Pravin Gordhan se medium termyn beleidsdokument wys dat net 42% van die land se bevolking tussen die ouderdomme 15 tot 64 is werksaam in een of ander vorm van “werk”) – die lys het maar net begin… en wee jou as jy die ou SA vlag in (S)kaapstad wil swaai!

Dit laat my stilweg dink aan die spreekwoordelike honde wie die haas bly jaag het – in hierdie geval die foksterriërs wie die bus wou vang. Hierdie keer het die bus gaan stilhou – in Polokwane.

Die bus is gevang, wat nou?, vra “VJ”, sy “piekanien” en ander.

William Mervin Gumede (skrywer en voormalige adjunk-redakteur van die Sowetan) het in 2005 ‘n boek geskryf met die paslike titel Thabo Mbeki and the battle for the soul of the ANC.

Thabo, soos ‘VJ’ soek blykbaar nog steeds na die siel van die ANC, of na ‘n leier.


Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Jou Storie-kommentaar

jpstrauss sê... sudo add-apt-repository ppa:ubuntu-wine/ppa, sudo apt-get update, sudo apt-get install wine1.3 Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.