Skryf vir Nuus24
deur MyNuus24-redakteur
2012-05-15 08:00
Wil jy jou opinie lug oor 'n nuusberig of 'n storie, of wil jy miskien jou foto's met ons deel?
Nuus24 is op soek na bydraes deur ons lesers, vir publikasie op Nuus24.com.
Jou bydrae kan wees in die vorm van 'n brief, 'n nuusstorie wat jy self geskryf het, 'n interessante vertelling of foto's wat jy geneem het.
Deel jou storie met ons, en word gepubliseer op 'n platform waar duisende lesers van oor die land dit kan lees en saam gesels!
Jy kan jou bydrae stuur na terugvoer@nuus24.com. Stuur jou foto's na fotos@nuus24.com.
Kontak ons gerus as jy enige vrae het.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.