MyNuus24-redakteur

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Sê jou sê: Ja of nee vir porno op DStv?

deur MyNuus24-redakteur
2010-02-24 08:34

Volgens die jongste berigte oorweeg MultiChoice dit om pornografie uit te saai, en daar is ook die moontlikheid om nuwe sekskanale op DStv se satelliet-betaaltelevisiediens te skep. (Lees die oorspronklike berig hier).

“MultiChoice is die afgelope paar maande oorval met versoeke vir volwasse inhoud op DStv,” het Jackie Rakitla, hoofbestuurder van korporatiewe sake by MultiChoice, gesê.

Die maatskappy is tans besig om marknavorsing te doen oor die moontlikheid van pornografiese inhoud.

Hoe voel jy oor dié saak? Is dit reg vir Multichoice om pornografiese kanale te oorweeg, of behoort so iets nie op Suid-Afrikaanse stasies beskikbaar te wees nie? Is dit elke kyker se individuele reg om te besluit, of behoort hierdie soort inhoud vermy te word?

Gee jou mening in die kommentaarblok hieronder.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
303 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Jou Storie-kommentaar

jpstrauss sê... sudo add-apt-repository ppa:ubuntu-wine/ppa, sudo apt-get update, sudo apt-get install wine1.3 Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Consultant Finance

Johannesburg, South Africa
Antal International Johannesburg (Pty) Ltd
R440000 - R460000

Bookkeeper

Centurion, South Africa
Under African Skies Recruitment
R10000 - R15000

Accounts Executive SLA Customer Senior Advisor

Gauteng, South Africa
Employ Africa
R600000 - R1000000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.