Donderweer

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

'Raak maar gewoond aan natuurrampe'

deur Donderweer
2011-02-10 07:48

Almal wat nou lang trane huil oor die weer en al die natuurrampe wat al hierdie jaar gebeur het moet maar daaraan gewoond raak.

Ons het lank genoeg die aarde besoedel en vernietig. Nou is die weer besig om uiteindelik te verander, baie vinniger as wat ons gedink het, en ons gaan nog duur betaal daarvoor.

Enigiemand kan sien dat die weerspatrone besig is om te verander. Kyk net hoe het dit in die laaste paar jaar in Suid-Afrika self verander.
 
Ek kan nog onthou toe jy in Johannesburg kon staatmaak op die gewone drie uur donderstorm, wat elke dag soos klokslag in die somer geval het.

Daar was 'n patroon aan die weer en dit was redelik voorspelbaar.

Vandag is dit heeltemal anders.

Ons kry reën in die verkeerde maande, en baie meer of baie minder as gewoonlik in amper al die provinsies.

Dis dieselfde met die natuurrampe wat nou in Australië en Brasilië gesien kan word.

Die natuur het sy eie manier om die balans te herstel en as ons mense nie wil hoor nie gaan ons dit maar net moet voel.

Dit lyk al klaar of Australië se ekonomie baie slegter gaan lyk hierdie jaar, net oor die weer wat so deurmekaar is.

My vraag is, hoeveel biljoene gaan dit nog oor die wêreld kos?

Gaan die mensdom regtig die prys kan betaal?

Ek dink nie so nie.

Ons het jare lank ten spyte van al die waarskuwings gemaak wat ons wil. Nou betaal ons vir al ons besoedeling, vermorsing en gierigheid.

Dis maar net die begin...
 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Jou Storie-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic AT
2000
R 109,300.00

FORD

Ranger 1800 SWB XL
2002
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.