Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Barend
 
Menings: 12
Artikels gelees: 436
 
 
Jongste kentekens:
 
 

‘Ons moet glo’

23 November 2012, 15:32  - Barend

Party dae dan voel ek om presies net soos John Lennon te sing:

 “I don’t believe in magic



I don’t believe in Bible

I don’t believe in tarot

I don’t believe in Hitler

I don’t believe in Jesus

I don’t believe in Kennedy

I don’t believe in Buddah



And so dear friends

You’ll just have to carry on

The dream is over”


Lag, lag, lag. As ek Lennon se liriek so lees, dan wonder ek soms, is daar dan mense wat ‘Buddah’ anders verstaan as wat ek hom verstaan? (dit is heel moontlik!) Hoe kan John Lennon sing “I don’t believe in Buddah”, as Boeddhiste, sover my kennis strek, ook nie juis ‘glo’ aan Boeddha soos wat ons as Christene ‘glo’ aan Jesus nie? Het John Lennon dalk dinge geweet wat ek nie weet nie?

Eintlik glo ek wel aan Jesus. Net nie elke oomblik van elke dag nie.

Maar ek het een baie groot probleem met John Lennon se liriek. En dit is daardie sin “the dream is over”. Mens kan nooit ophou droom nie. Drome is wat ons aan die gang hou. Met sy liriek het Lennon waarskynlik verwys na die Beatles as ’n tipe ‘droom’. En dit maak sin. Ek meen, ek wens meer Hollywood sterre wil so “uit die kas” klim soos wat Lennon gedoen het. Want met hierdie lied erken Lennon eintlik dat die Beatles dikwels ’n verwronge beeld van menswees aan die wêreld afgesmeer het. Dit het gebeur ten spyte van die talle wonderlike liedere wat hulle gekomponeer het.

Maar die wonder van die evangelie van Jesus is juis dat jy nie perfek hoef te wees nie. Dat Jesus juis die ‘stukkendes’ onder ons verteenwoordig. Daardie mense wat ‘foute’ maak. Die Jesus wat in die Bybel geskets word was so ’n mens. Of die ‘historiese’ Jesus nie so was nie, dit sal ek nie weet nie.

Al wat ek weet is dat die Jesus van die Bybel was een wat stukkende mense liefgehad het. En dit is wat Hom so ’n besondere karakter maak, of Hy nou bloot ’n literêre karakter was, of ’n ware historiese figuur – ons kan almal leer by die Bybelse Jesus.

Ek word self soms beskuldig dat ek té pessimisties in die lewe is. Maar vandag wil ek vir John Lennon van dieselfde ding beskuldig.

Ja, mens kan glo aan ‘eendag’, soos wat die sangeres Amanda Luyt sing. Ons MOET glo. Want wat het ons anders as ons geloof?

Selfs al is dit valse hoop, dan maak dit ten minste die hede bietjie mooier. Ons moet glo dat die wêreld ‘beter’ sal word.

- Hierdie is een van Barend se jongste blogs.
 

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 87 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 539 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

1 menings 724 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 181 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

17 menings 412 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 1067 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.