Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Nuus24-lesers
 
Menings: 0
Artikels gelees: 34
 
 
Jongste kentekens:
 
 

‘Ons gaan jou mis’

27 November 2012, 10:13  - Nuus24-lesers

Ná 37 jaar op die kassie het Riaan Cruywagen Maandag sy laaste nuusbulletin gelees. Hier is ’n paar boodskappe wat lesers met Nuus24 gedeel het...

B. Brooks:  “Oom Riaan, baie dankie vir 'n leeftyd van goeie herhinneringe, die eerste keer wat ek 'n TV-program gesien het asook 'n TV, was Haas Das se nuuskas, 'n groot oomblik in 'n baie arme kind se lewe. Sal jou nooit vergeet nie! Dankie.”

Lucas Lessing: “Ja daar is ’n tyd om te kom, en ’n tyd om te gaan. Ja, na 37 jaar op ons nuuskassie gaan ons jou werklik mis, mag u aftrede ’n volmaakte en geseënde tyd wees saam met u familie en vriende wat u lief het. Ons sê dankie dat ons altyd op hoogte was van nuusgebeure en die passie wat u daarvoor gehad het. Geniet u aftrede en Gods rykste seën.”

Conroy de Villiers: “Vaarwel ou grote! Jy is 'n legende. Ons gaan jou mis.”

Ruthwin Nixon: “Ek wil net sê eerstens ek is seker een van vele Suid-Afrikaners wat met U grootgeword het. Ek is 21 en het myself altyd aan stories gelaat fanatiseer. Stories wat vertel is met U aan die stuur. Asook die nagte en smiddae wat die TV so hard gestel was om U stem te hoor terwyl my ma kos maak. Ek wil net sê dankie want dit is iets wat ek my kinders sal oorvertel vir hulle generasie. Soos U sê, niemand is vervangbaar nie. Ons het met U grootgeword en so sal die ander ook. Nou gaan rus en geniet die goue jare. Oom is vir ons ’n legend. Tot ’n volgende keer.”

Annamarie Viviers: “Totsiens Riaan, ons gaan jou vreeslik mis. Vir die Afrikaners beteken dit dat nog iets vir altyd verlore is in die sogenaamde openbare uitsaaier. Mag dit baie goed gaan met jou in die toekoms.”

Deon Esterhuizen: “Riaan jys nie net ’n ikoon en ’n legende nie, maar soos goeie rooi wyn. Jy gaan waarlik gemis word.”

Robbie: “Haas Das se nuuskas en al die aande voor die TV. Oom se dogter wat sê pappa en pappa sê... As 40 jarige is ek al lankal gewoond aan ander se jy en jou. Ek het groot geword sonder ’n enkele jy of jou vir ouer mense. Pragtig, wonderlik. Oom is n inspirasie! (En dit het my n halfuur gevat om al die korrekte Afrikaanse woorde te onthou!)”

 














Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

0 menings 72 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 121 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

10 menings 305 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 883 keer gelees
Gelaai deur
Simon Riekert
Stormers se selfgeskepte nagmerri...

Die feit dat Allister Coetzee te versigtig is om harde besluite te neem, kan sy ondergang beteken, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 489 keer gelees
Gelaai deur
Morgan
Natuurrampe ’n groot tragedie

Dié leser is bly dat natuurrampe nie so gereeld hier voorkom nie en hoop dat ’n groot natuurramp SA nooit sal tref nie.  Lees meer...

5 menings 209 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R800000

VB Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

PHP developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.