Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Barend
 
Menings: 10
Artikels gelees: 302
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Meyer sal kritici verkeerd bewys

18 September 2012, 12:08  - Barend

Wel, dit kon nie ’n maklike naweek gewees het as jy ’n stoere Bloubul is nie (ek vryf nie sout in die arme mense se wonde nie. Dit was ook nou nie juis die mees merkwaardigste naweek vir ’n Cheetahs-ondersteuner nie).

Maar die hele ding van Heyneke Meyer het sekere verwagtinge geskep by sekere mense. Die Heyneke-jare was van die beste jare wat Bloubul-ondersteuners ooit beleef het.

Heyneke Meyer is ’n merkwaardige man. Ek dink mens kan redelik onbestrede sê dat dit wat Steve Hofmeyr vir die Bulle op musikale front gedoen het, het Meyer vir die Bulle op die oefenveld en in die spankamer gedoen. Die Bloubulle sou nie presies die Bloubulle gewees het sonder Heyneke Meyer nie.

En ek wil graag bietjie vandag aansluit by Mario Jordaan. Gee die Bokke ruimte sê hy. Ek sê dis nie ’n slegte idee nie.

Toe so baie mense teen Peter de Villiers gedraai het en sy kop geëis het, het ek vir Peter opgekom. En ek dink dit is niks minder as regverdig nie om ook vir Heyneke en sy Bokke op te kom.

’n Mens kan seker, na alles, gaan en sê ja, maar kyk vir Morné Steyn. Hoeveel keer nog moet Morné bewys dat hy nie in vorm is nie? Dat hy nie kan skop nie?! Die feit van die saak is, amper elke afrigter maak soos Heyneke maak. Peter de Villiers het self volstaan met John Smit.

John Smit kon uiteindelik nie eens meer sy provinsie verteenwoordig nie. Maar De Villiers het sy vertroue in Smit geplaas.

En hoe naby het die Bokke nie aan oorwinning gekom in die 2011 Wêreldbeker nie? Ek raai as daar ’n ander skeidsregter daardie dag geblaas het, dan het die beker nou in Suid-Afrika gestaan en Peter de Villiers was almal se held.

Dit is maar net eenvoudig hoe die lewe is. Die beste mense word nie altyd gekies nie. Elke mens het ’n stukkie Quality Street in hom of haar want elke mens het sy of haar ‘favourite’.

Ek dink nie kritiek teen Meyer is onregverdig nie. Meeste mense op aarde ken die gevoel van ‘geweeg en te lig bevind’ (liewe aarde, hoe ken EK nie die gevoel nie?). Ons ken almal daai gevoel van: toe, loop nou maar. Maar kyk mens na die Bokke dan voel dit vir jou daar is sekere mense wat tog met handskoene behandel word.

Maar dinge kan nog lekker uitdraai vir die Bokke. Hulle het eintlik goed gespeel Saterdag en eintlik die wedstryd weggegooi. Dit was nie asof die All Blacks stukke beter was nie. Dit was dom foute van die Bokke.

Die punt wat ek probeer maak is dat elke mens is uniek. En so is elke afrigter uniek. Dit sal nooit weer wees soos onder Peter de Villiers nie. En so sal dit nooit weer wees soos onder Jake White nie. En so kan mens aangaan.

Toe Peter de Villiers destyds bo Heyneke Meyer gekies was as afrigter, was ek een van die baie mense wat ongelukkig was. Maar Peter het, na my beskeie mening, homself bewys as ’n man wat sy unieke en belangrike stempel op situasies kan afdruk.

Ek dink (en hoop van harte dat ek reg is), dat mnr. Meyer ook sy kritici verkeerd sal bewys.

Hierdie is een van Barend van der Merwe se jongste blogs.
 

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

7 menings 141 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 575 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 758 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 185 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

18 menings 415 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 1078 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Investment Associate

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.