Nuus24-lesers

Nuus24-gebruiker
Tweets Share Share line Print

Menings verskil oor e-boeke

deur Nuus24-lesers
2012-02-20 12:30

Só voel Nuus24-lesers oor e-boeke...

Hanlie Ippel (’n oud-bibliotekaris): “My bekommernis oor e-boeke is dat dit dalk die volgende pad kan loop: 1. Jy koop jou e-boek leser teen x bedrag. 2. Jy koop jou boeke. 3. Jy koop nou oor ‘n paar jaar ‘n nuwe leser want die oue werk nie meer so lekker nie – of nog erger – werk nie met die nuutste boeke nie! 4. Nou sit jy met die probleem dat jou ou boeke nie meer leesbaar is nie (baie soos ou programme wat nie werk op nuwe rekenaars nie). Dan kan niks die plesier weg vat van op jou boude sit omring deur boeke wat jy kan uithaal en deurblaai nie.”

Kommentaar op Nuus24 se Facebook-blad:

Thea Grobler Vd Nest: “Nee! 'n E-boek kan mos nooit 'n gedrukte boek se reuk en voel vervang wanneer jy in die tuin in jou geliefde hoekie sit en lees nie!”

Suneth van Rensburg: “Ek geniet my e-boeke en vir ontspanning is e-boeke ideaal want wanneer jy met vakansie gaan hoef jy nie 'n klomp boeke saam te karring nie - net een klein e-reader. Vir studente sal dit nooit werk nie want mens blaai altyd terug vir kruisverwysings en dit is moeilik om dit met die e-boek te doen. In 'n boek merk die student die belangrike dele wat waarskynlik in kruisverwysings gebruik gaan word en dit kan nie gedoen word met die e-boek nie en kan elke keer 'n vreeslike gesoek en mors van studietyd meebring.”

Karen de Beer:
“Dit is 'n goeie plan om e-boeke te gebruik...so spaar ons die BOME wat afgesaag word om boeke te maak. Ek ontvang tegnologie met ope arms.”

Diane Els: “Daar is niks so mooi soos 'n lekker boek nie en boonop kan nie almal e-boeke bekostig nie.”

Marcia Engelbrecht: “Nee ek dink die voortbestaan van boeke is nie in die gedrang nie! Ek verkies my boek bo 'n e-boek!”

Tronell Prinsloo:
“My e-boeke het baie minder stof en my huis baie meer plek. Maar - dit stop by fiksie. 'n Boek met volkleur fotos kan maar enige tyd weer 'n plek vind na my huis en oorvol boekrakke.”

Natasja Pretorius Lubbe:
“Ek twyfel baie sterk! Maar ek dink dit is 'n goeie idee om 'n hardeband boek ook in 'n e-boek vorm oor te skryf en dit dan so te adverteer en te verkoop. Dit is 'n ekstra inkomste vir die skrywer, en dit skep werksgeleenthede.”

 

Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Jou Storie-kommentaar

Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic AT
2000
R 109,300.00

FORD

Ranger 1800 SWB XL
2002
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.