Madiba-muur: Deel jou boodskap
deur MyNuus24-redakteur
2011-01-27 09:48
Die wêreld was in rep en roer nadat oudpres. Nelson Mandela in die Milpark-hospitaal in Johannesburg opgeneem is, maar die goeie nuus dat Madiba Vrydag ontslaan is, is deur Suid-Afrikaners en die internasionale gemeenskap verwelkom.
Jy kan nou ook jou boodskap van ondersteuning vir oudpres. Mandela deel: Deel jou boodskap met ons deur dit in die kommentaar-venster hieronder te pos.
Jy kan ook 'n groot boodskap op 'n vel papier teken, dit afneem, en stuur na fotos@nuus24.com om dit by ons "Word gou gesond"-galery in te sluit.
Deel jou boodskap in die kommentaar-venster hieronder: