Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Nuus24-lesers
 
Menings: 14
Artikels gelees: 335
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Lesers oor die aanleer van ’n Afrika-taal

21 December 2012, 12:32  - Nuus24-lesers

Nuus24 het lesers op hul Facebook-blad gevra hoe hulle voel oor die ANC wat wil verseker dat die aanleer van ‘n Afrika-taal in alle skole verpligtend moet wees.

Gene Putter Claassen: “Uitstekende plan! Wens ek kon ’n Afrika-taal praat!”

Eugene Maasdorp: “Ja, maar dit hoef seker nie afgedwing te word nie of hoe...?”

Riaan Michiel: “Hoe kan ’n mens in EEN nasie wees en nie mekaar verstaan nie. Ek dink dis dalk goed vir Suid-Afrika.”

Susan Beukes: “Baie skole het reeds ’n Afrikataal as vak. Hoop Afrikaans is ook onder die tale.”

Johan Botha: “Ek het Suid-Sotho in die laerskool geleer, maar bly nou in die Zoeloe-provinsie... Ken net ’n aantal woorde, maar kan nie ’n sin bou of verstaan ...Ek dink dis voordelig om in meer tale magtig te wees.”

Bessie Van Der Walt: “Uitstekende plan! Dit moes al jare terug gedoen gewees het!”

Tertia Smit: “Ek sou sê alle skole moet Engels aanleer, die ander twee tale is hul keuse volgens hul keuse/ behoefte.”

Chantell Verwey: “Waarom moet kinders gedwing word om tale te praat wat hulle nie ken nie. Leer kinders die taal wat hulle ken en bring die slaagsyfers op as om tale in hul keel af te wurg en die slaagsyfer gaan ook af. Dit het in die verlede gewerk, hoekom nie nou nie? Stop changing the world to what you want it to be and start living in it the way it is. Forseerde veranderings bring opstand.”

Maryna Moolman: “Ek dink dit is 'n goeie idee, so basies gaan die kinders nou drie tale moet doen, SA is een van baie min lande waar mense meer as twee tale kan praat.”

Ryno De Villiers: “Ek stem nie saam nie, dis ’n mors van leermateriaal en word nie noemenswaardig toegepas nie. Elke etniese groep kan sy eie taal praat en Engels byleer as ’n tweede taal. Hoekom ’n taal leer as jy dit nie gaan toepas nie? Dis onprakties, ek't Xhosa en Duits op skool geleer en ek pas dit nie toe nie. Engels is n internasionaal erkende taal en kan gebruik word as leerbasis.”

Bianca Swanepoel: “Ek stem een honderd persent saam. Ek wens ek kon ’n Afrika-taal op skool leer. Sou my lewe vandag soveel makliker gemaak het.”

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 241 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 848 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Moet nie ander afjak

Elke dag is ’n stryd om liggaam en siel bymekaar te hou. So moenie mense afjak, jy weet nie watse paadjie daai persoon moes loop nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 547 keer gelees
Gelaai deur
Sergio Bowkers
‘Wees meer verantwoordelik’

Die lewensgehalte word verhoog en geldsake hou nie by met die vinnig groeiende verhoogde lewensstandaarde, skryf ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

0 menings 190 keer gelees
Gelaai deur
KatrinaO
My keuse

’n Leser wonder hoekom ateïste so maklik en vinnig Christene aanval, verkleineer of verkeerd probeer bewys. Wat het geword van wedersydse respek? Lees meer...

0 menings 863 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor name, vanne, diere en dorpe

Daar skuil báie agter ’n naam. Veral as jy ’n Afrikaner in Engeland is, skryf ’n Nuus24-gebruiker Lees meer...

0 menings 810 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.