Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
Nuus24-lesers
 
Menings: 3
Artikels gelees: 424
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Lesers oor Lance Armstrong

18 January 2013, 12:17  - Nuus24-lesers

Nuus24 het lesers op hul Facebook-blad gevra wat hulle dink die toekoms inhou vir Lance Armstrong noudat hy oor opkikkers gebieg het...

Marnelle van Aswegen:
“Kry hom jammer uit my hart uit. Ek is seker as hulle my toets of enige ander corporate professional op dol dae gaan ons ook toets vir ten minste stimulante. Red Bull en Bioplus is soms so essential soos suurstof. En soms voorskrifmiddels ook. Nee wat. Die man was bloot ’n victim van ons tyd - to be the best at any cost. En selfs met steroids sal ek nie 'n Tour de France kan wen nie.”

Stéfan Beukes: “Hy het dit self gebruik vir sport, gelukkig het hy nie skadelike dwelms gegee aan onskuldige kinders. Vang die dwelmhandelaars, plaasmoordenaars en renosterstropers en los Lance uit...”

Haydie Snyders: “Media ruk nou die hele ding uitverband. Dis maar nou net weer ’n soetsappige nuustorie... Wys my iemand wat nie foute het. Lesers het die punt gekry wat gemaak is, hoekom die man so uitmekaar trek? Almal is lankal bewus gemaak van die storie... voor en nadele, maar nog wil dit nie end kry.”

Aubrey Jay Olivier:
“Almal gebruik opkikkers of het dit een of ander tyd gebruik. Opkikkers gaan nie maak dat ’n ou in ’n rolstoel vir Bolt klop nie.”

Rennie Scheun: “Hoekom ou koeie uit die sloot grawe? Liewe Vader, kom ons kyk na ons eie lewe. Haal eers die balk uit ons eie oë en dan die splinter uit die ander se oog. Los al die onmin. Laat ons almal bou op ’n nuwe wêreld.”

Tersia Clemen Schneider: “Almal maak foute - hy het dit erken. Wie is enige een van ons om te judge!”

Hendie Grobbelaar: “Dis so voorspelbaar – nou gaan hy 'n boek skryf oor die skandaal, dan gaan hy deur die wêreld reis om vir ander te vertel om die nie te doen nie, dan gaan hy iewers lekker aftree met 'n ou neseiertjie wat hy gebêre het. Hopelik gaan hy iewers rustig wees sodat die publiek weer kan fokus op 'n nuwe skandaal...”

GESELS SAAM: Wat dink jy hou die toekoms in vir Lance Armstrong noudat hy oor opkikkers gebieg het? Deel jou mening hier of laai dit hier.


Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Elmarie Badenhorst
Kinders het te veel regte

As kinders minder regte het en meer pak kry sal skole baie meer gedissiplineerd wees, skryf ’n leser. Lees meer...

3 menings 91 keer gelees
Gelaai deur
Vlam
Die jaloerse kêrel

Marie het ’n probleem... Sy sit met ’n kêrel wat baie jaloers is. Nou wend sy haarself tot dr. Eva vir raad... Lees meer...

4 menings 542 keer gelees
Gelaai deur
Barend
Die voortslepende drama

Corlea Botha gaan nog baie sukses beleef omdat sy ekstra moeite doen om haar musiek interessant te maak, skryf ’n leser. Lees meer...

1 menings 726 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Laat geregtigheid geskied

Geen onskuldige man moet boet vir ’n daad van ander nie, maar so ook moet geen moordenaar en verkragter los kom deur swak ondersoek nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

1 menings 182 keer gelees
Gelaai deur
Johan Jacobs
‘Bring die lat terug’

’n Pakslae in skool is soos die dood straf. Toe dit weg val toe is die kinders baas met hul eie regte, meen ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

18 menings 412 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor die tekens van die tyd

Daar kom ‘n tyd in elke mens se lewe dat hy moet erken dat die tekens van die tyd deeglik sigbaar is... Lees meer...

9 menings 1067 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.