Wil jy nuus oor jou skool se sportprestasies op Nuus24 gepubliseer sien?
Nuus24 het 'n nuwe skolesport-afdeling waarin ons skolesport-uitslae en ander skolesportnuus met ons nasionale leserskap wil deel.
Stuur jou skool se sportnuus:
As jy graag gereelde opdaterings oor jou skool se sportprestasies op Nuus24 wil sien, kontak ons by terugvoer@nuus24.com vir meer inligting oor hoe jy deel kan word van dié opwindende inisiatief. Ouers, onderwysers en leerders self kan voorts hul skole se sportuitslae en -prestasies direk aan ons stuur vir publikasie.
Daar is geen koste aan verbonde nie, en beloof om 'n interessante nuwe manier te wees om die wêreld op hoogte te hou van jou skool se prestasies.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.