LESERSFOTO'S: Proteas teen Sri Lanka
deur MyNuus24-redakteur
2012-01-04 08:00
Is jy op Nuweland vir Suid-Afrika se derde en beslissende toets teen Sri Lanka? Stuur jou foto's vir publikasie na fotos@nuus24.com.
Jy kan ook jou wedstrydvoorspellings of menings oor spelers stuur na terugvoer@nuus24.com. Deel jou opinie en vind uit of die res van Suid-Afrika met jou saamstem!
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.