Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
LET WEL:

MyNuus24 is 'n afdeling vir gebruikersgegenereerde inhoud op Nuus24. Die afdeling se stories word deur lesers verskaf.

 
MyNuus24-redakteur
 
Menings: 2
Artikels gelees: 290
 
 
Jongste kentekens:
 
 

Kommer ná besluit oor hidrobreking

10 September 2012, 09:43  - MyNuus24-redakteur

Die onderstaande mediaverklaring is deur die burgerregte-organisasie AfriForum uitgereik in reaksie op 'n besluit om 'n moratorium op hidroliese breking in die Karoo op te hef.

Stem jy daarmee saam? Kan hidrobreking 'n groot ekonomiese inspuiting wees, of gaan dit rampspoedige gevolge vir die natuur inhou?


AfriForum is geskok deur die kabinetsbesluit om die moratorium op hidroliese breking, bekend as "fracking", op te hef om vir skaliegas in die Karoo te prospekteer.

Volgens Julius Kleynhans, AfriForum se hoof van omgewingsake, kan dié besluit katastrofale gevolge vir die toekoms inhou.

“Suid-Afrika is ’n waterskaars land. Regoor die wêreld is dit duidelik dat hidrobreking ekosisteme verwoes en veral water besoedel,” het Kleynhans gesê.

Die minister van minerale bronne, Susan Shabangu, het verlede jaar ’n moratorium op hidrobreking in die ekologies sensitiewe Karoo ingestel en dié moratorium is nou opgehef.

“Die area is ’n uiters sensitiewe, semi-woestyn-omgewing wat nie weer na sy natuurlike staat sal herstel na so ’n impak nie. Ongeag watter voorsorg ook al getref word, dit kos net een glips of ’n kortpad wat gevat word en die omgewing sal onherstelbaar geskaad wees,” het Kleynhans gemeld.

“Dit is juis om dié rede dat AfriForum die voorgestelde wysigings aan die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur in die parlement teengestaan het. Die wysigings maak voorsiening daarvoor dat die verantwoordelikheid vir omgewingsbestuur gedeel word tussen die departement van omgewingsake en die departement van minerale bronne, wat die departement van minerale bronne in staat stel om besluite aangaande omgewingsbestuur in die mynsektor te kan neem,” het Kleynhans gesê.

Die internasionale oliegroep Shell SA, Bundu Gas & Oil en Falcon Gas & Oil het aansoek gedoen vir eksplorasielisensies vir skaliegas in ’n gebied van oor die 250 000 km² in die Karoo.

AfriForum gaan stappe teen die besluit neem in die vorm van ’n veldtog teen hidrobreking.

Deel jou mening oor dié besluit en die reaksie van Suid-Afrikaanse partye en organisasies in die kommentaarvenster hieronder.

Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.
 
Share Print

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Lees meer van ons Gebruikers

Gelaai deur
Simon Riekert
‘Pierre Spies ‘n regte ysterman’

Dié Nuus24-gebruiker meen Pierre Spies ‘n regte ysterman. Op die veld doen hy sy werk en van die veld af is sy werk sy lewe... Lees meer...

0 menings 206 keer gelees
Gelaai deur
Alicia
‘Ek was amper bokveld toe…’

Haar motor het tot ‘n rukkende stilstand gekom. Toe belsuit sy om die treinspoor te volg en hulp te soek... Lees meer...

0 menings 768 keer gelees
Gelaai deur
Tanya Jordaan
Moet nie ander afjak

Elke dag is ’n stryd om liggaam en siel bymekaar te hou. So moenie mense afjak, jy weet nie watse paadjie daai persoon moes loop nie, skryf ’n leser.  Lees meer...

0 menings 523 keer gelees
Gelaai deur
Sergio Bowkers
‘Wees meer verantwoordelik’

Die lewensgehalte word verhoog en geldsake hou nie by met die vinnig groeiende verhoogde lewensstandaarde, skryf ’n Nuus24-leser.  Lees meer...

0 menings 186 keer gelees
Gelaai deur
Fanie.Os.Oppie.Jas
Oor name, vanne, diere en dorpe

Daar skuil báie agter ’n naam. Veral as jy ’n Afrikaner in Engeland is, skryf ’n Nuus24-gebruiker Lees meer...

0 menings 797 keer gelees
Gelaai deur
Nuus24-lesers
Brown se vonnis belaglik

Watse slegte boodskap stuur ons regstelsel nie na voornemende bedrieërs uit nie? J. Arthur Brown se vonnis is belaglik! Lees meer...

0 menings 669 keer gelees

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.