E-boeke is baie goedkoper en ek vervoer tot 75 lekker boeke in my handsak vir die vakansie!
Ek het altyd 'n Bybel, ’n paar kookboeke, drie woordeboeke en dokumente waaraan ek moet werk in my handsak en kan enige plek en enige tyd lees wat ek wil.
Ek is steeds dol oor ’n regte boek, maar weens ekonomiese redes en gemaklike leefstyl is die Kindle my beste vriend.
DEEL JOU MENING: Lees jy graag e-boeke? Dink jy e-boeke sal gedrukte boeke ooit as die voorkeurmedium vir leesmateriaal vervang? Stuur jou mening na terugvoer@nuus24.com.
Word gepubliseer op MyNuus24 deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur.
Stuur jou nuusfoto's
Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van die Nuus24-gemeenskap. Die sienings van gebruikers wat op Nuus24 gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.
Alle artikels en briewe wat op MyNuus24 gepubliseer word is geskryf deur onafhanklike lede van Nuus24 se gebruikersgemeenskap. Die opinies van lesers wat in hierdie afdeling gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die siening van Nuus24 nie. Nuus24 se redakteurs behou die reg voor om enige of alle kommentaar op berigte te verwyder.