Dié leser is bly die departement van basiese onderwys het ’n nuwe projek vir Suid-Afrikaanse skole.
’n Leser van Springs is woedend oor ’n mangat wat vir weke lank sonder ’n deksel is.
Nuus24-gebruiker Wessels van Vuuren woon tans in die buiteland en verlang na sy familie, maar dié Kersfees is daar iets wat help met die verlange… Ons Kersboom is 'n mengelmoes van kleure, teksture en patrone. Dis so hoog as wat die plafon toelaat. Daar’s allerhande figuurtjies, strikkies, balletjies, liggies ens. Omdat ons aan die anderkant van die wêreld woon (Engeland) is daar 'n spesiale karaktertjie aan die boom vir elkeen wat ons mis. Die vroutjie wat sing stel my ouma wat ons vreeslik mis voor.Die pikkewyn is die eie ek.En die pienk engeltjie is vir my ma se suster wat vroeg in die tagtigs in 'n motorongeluk gesterf het. Daar is 'n karaktertjie vir hulle almal, die dat ons dié boom nodig het...Geseënde Kersfees vir julle almal.
Na skool is dié leser Londen toe vir ’n paar jaar. Volgens haar was dit ’n groot uitdaging om sonder familie in ’n ander land te bly.
Southern Kings verdien nie ’n plek in die Super-rugbytoernooi nie, maar moet wel deel wees daarvan, skryf ’n leser.
Net ’n klein elite baat uit Suid-Afrika se veelvoudige rykdom, maar sy gewone burgers krepeer, skryf ’n Nuus24-leser.
Die 11de wenner van die realiteitsreeks American Idol is dié week aangewys.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
Klik hier om na foto's te kyk van die Sir Lowry's Pass-betoging.
Hoppies sê... Politici beheer enige land (demokraties of komunisties). Ons leef gelukkig in 'n demokratiese land waar die politici demokraties verkies word en in die meerderheid se beste belange moet optree. So ja, indien hulle dit in die belange van ons kiesers vind om 'n Franchise in die Oos-Kaap oop te maak laat dit so wees.. Lees die storie...
Cape Town - 19:55:10 PM Burst water main after the Marine Drive exit - drive with care Nog verkeersverslae
PretoriaCity Press
PretoriaCity PressMarket Related
Cape Town, South AfricaNu Beginnings Recruitment SpecialistsMarket Related
Corolla 140i MY052007R 112,995.00
C 180 Classic AT2000R 109,300.00
Ranger 1800 SWB XL2002R 59,990.00
Houses R 7 250 000
Houses R 6 995 000
Houses R 2 300 000
Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.
Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.
Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.
Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.
Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.
Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!